Successfully reported

Villa Struis

Selfsorg

Resensies

4.3/ 5

Gebaseer op 2 resensies

Baie goed

Netheid
4.5
Ligging
3.5
Waarde vir geld
4.0
Diens
5.0
Veiligheid
4.5
Martiens W
Kort verblyf Saam met vriende
4.4
Jun 2025

Mal oor Struisbaai en die kuier daar sal enige tyd weer teruggaan. Baie lekker gebly en gekuier - die weer was net onpleasierig. Reën op houtdek by buitebraai maak dit maklik om te gly en val. Mal oor die Smart TV.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Loreen E
Kort verblyf
4.2
Apr 2024

Pragtig, goed toegerus, netjies. Pragtige, goed toegeruste huis. Netjies en skoon. Kamers is ruim met pakplek. Die huis het alles wat mens moontlik nodig kan kry. Lekker groot, omheinde grasperk.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.3/5

Jeanne Geverifieer

Eiendomme 30

Resensies 40

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
R 2 355
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 355
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R 2 355
per nag (plek vir 6)
Bespreek
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 15 Strilitzia Street, Struisbaai, 7285, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3f83addfc967a75e5bb1dd5baaafbd0d539d781e935065eb922092cf8349183df46d429b6a9def42688c2711928a823f035c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 355 per nag (plek vir 6) 2 5 1 5 15 Strilitzia Street Struisbaai 7285 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -34.802794551629 20.048391263615

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang