Successfully reported
+22

Villa Toscana Guest House

Gastehuis
  • Kapasiteit: 14 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: 68 Steenbok Street, Thabazimbi, 0380, Limpopo
  • Vanaf R1 900 per nag, vir 2 mense
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

Villa Toscana Guest House is geleë in Thabazimbi, 'n klein dorpie in die Waterberg-streek. Die dorp dien as 'n poort na die Bosveld en bied die ideale basis vanwaar die bosveld-area verken kan word.

Die gastehuis bied gehalteverblyf in 7 en suite-gasteslaapkamers met lugversorging. Die slaapkamers is almal ingerig met 2 enkelbeddens of 'n koningingrootte-bed en elkeen het 'n en suite-badkamer. Gaste kan 'n heerlike braai op die perseel geniet. Daar is 'n gemeenskaplike eetarea wat tee- en koffiemaakgeriewe en etenstafels beskikbaar het.

Villa Toscana is ideaal geleë naby die myne vir sakereisigers terwyl Marakele Nasionale Park, gholfbane en staproetes vir diegene wat ontspanningsaktiwiteite soek.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens
Ontbyt beskikbaar

Ligging

  • 68 Steenbok Street, Thabazimbi, 0380, Limpopo
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 900
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 900
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 900
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 14 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: 68 Steenbok Street, Thabazimbi, 0380, Limpopo
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA82b4d64b24f7e8dcb11541f6318423eeaee75265e4ca91a54ad3a5e4136f689c20da6322be73b64511a7627d508aee71f1b4?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 900 per nag, vir 2 mense 68 Steenbok Street Thabazimbi 0380 Limpopo 021 201 8901 14:00-19:00 09:00 -24.5823 27.41508
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang