Successfully reported

Traka Cottage

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 16 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Chanel R
Kort verblyf
5.0
Okt 2025

Baie lekker plaaskuier. Pragtige ruim huis met alles wat jy nodig het en meer. Mense met kinders wat wil TV en WiFi hê, sal ook gelukkig wees. Ons het die rustigheid van die Karoobplaas, die skape, skilpaaie en perde geniet. Ons sal graag langer hier bly. Klientediens is tops. Ons sien julle weer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

David D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Sublime, a welcome place to rest and chill. Peaceful, secluded, very comfortable, exactly as described and photos are accurate. Great place to relax.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Wouter L
1 nag Saam met vriende
5.0
Sep 2025

Fantastiese ligging! Heerlik! Baie vriendelike gashere.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Francois B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Puik plek om oor te slaap. Maar, slaap ten minste twee aande oor. Soos altyd 'n baie goeie keuse om oor te slaap. Maar moenie net een aand slaap nie, slaap sommer ten minste twee aande oor. Wat 'n great akkommodasie en baie funksioneel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marne S
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jul 2025

Pragtig en luuks in die Karoo! Ons kom terug. Traka is net duskant die hemel. Tussen die Karoo bossies en stilte het ons heerlik gerus. Traka is pragtig en luuks. Ons kom terug.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anelde G
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2025

A beautiful place to relax and recharge. Traka Cottage is a beautiful, comfortable cottage. It had everything we needed – including friendly sheep! Special mention must go to the comfortable bed and electric blanket – a necessity in winter.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Frik S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Stunning!!!!!!!!!!! Beste diens saam met stunning verblyf !!!!!!!!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mary D
Kort verblyf Saam met vriende
4.6
Apr 2025

Was 'n fantastiese kuier! Verblyf was wonderlik gewees en ons het dit regtig baie geniet. Ons het heerlik in die veld gestap en al om die dam waarop die huis afkyk! Die huis het alles en nog meer wat 'n mens kan soek. Fantastiese kamers met elkeen pragtige en-suite badkamer. Heerlike vars plaasbrood en botter met ons aankoms.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Herman V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Dis 'n absolute moet stop hierdie. Absolute waarde vir geld. Fantastiese plek. Ons het dit ongelooflik baie geniet. Die stilte en natuur. Die blyplek is baie luuks en modern en om buite te braai met 'n glas wyn is amper te lekker om wettig te wees. Hoogs aan te beveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Pierre K
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

Best of the best. Baie lekker. Hoogs bevredigend as jy hou van groot oop spasies en geen ander mense om jou nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Tia Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 95

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
R 1 750
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 750
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 1 750
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: N12, Trakas Kuilen Farm, Prince Albert, 6980, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA91ec63bd4ff3375e36dc4ddd2becac8733c41fcc7bd39a851cc8b6c83ef8fbc0f55b3d34ca572895eed64d8439038dc84598?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 750 per nag (plek vir 4) 16 5 1 5 N12 Trakas Kuilen Farm 6980 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -32.952507342073 22.554198134879
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang