Villa Violet
- Kapasiteit: 17 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 48 Ziegler Street, Klein Windhoek, Khomas
- Vanaf R2 340 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Villa Violet Bed & Breakfast is in 'n lowerryke woonbuurt van Windhoek geleë en bied gaste 'n keuse van 8 moderne kamers. Dit is binne 'n kort entjie se ry vanaf verskeie restaurante en winkels geleë en is 'n gerieflike oornagplek vir reisigers.
Die kamers met lugversorging het elk 'n en suite-badkamer en lei na 'n sentrale tuinarea. Elkeen van die kamers het 'n TV met Hotel Bouquet DStv, 'n kluis, tee- en koffiemaakgeriewe en toegang tot WiFi.
Gaste kan in die swembad aan die einde van die tuin afkoel of net op die stoep ontspan. Veilige parkeerplek word voorsien. 'n Wasgoeddiens is beskikbaar vir gaste teen 'n ekstra koste.
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- 48 Ziegler Street, Klein Windhoek, Khomas
- Kapasiteit: 17 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 48 Ziegler Street, Klein Windhoek, Khomas
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang