Villa Vista
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 5 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 47 Firmount Road, Somerset West, 7130, Wes-Kaap
- Vanaf R700 per nag (plek vir 1)
-
TGCSA-gradering:
Beskrywing
Villa Vista is in 'n gesogte deel van Somerset-Wes geleë en bied gehalteverblyf vir 'n sakereisiger, vakansiegangers of oornaggaste. Dit is binne maklike bereik van talle winkelsentrums, restaurante, die strand, wynplase, gholfbane, doendinge en besienswaardighede.
Die verblyf beskik oor 2, smaakvol versierde woonstelle. Albei eenhede het stoepe op die tuin met 'n groot swembad en pragtige see-uitsigte, ideaal vir enigiemand wat hou van styl, rustigheid, wyn en gholf.
Die groot eenheid het 'n ruim sitkamer, eetkamer en 'n volledig toegeruste oopplan-kombuis. Dit akkommodeer tot 4 gaste met 'n ekstra-lengte koninggrootte-bed in 'n ruim slaapkamer en 2 enkelbeddens in die leefarea.
Die klein eenheid het 1 slaapkamer met 'n koninggrootte-bed en 'n badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Dit beskik oor 'n kombuisie met 'n lugbraaier, kookplaat, yskas, koffie- en teemaakgeriewe, breekware en eetgerei.
Gaste het toegang tot komplimentêre WiFi tydens hul verblyf. Daar is 24-uur elektrisiteit sonder beurtkrag.
Daar is 'n ruim Lapa in die tuin met braaigeriewe waar gaste lekker saam 'n ete naby die swembad kan voorberei, veral lekker op daardie pragtige, sonnige dae.
Dit bied ook gaste veilige parkeerplek op die perseel agter veiligheidshekke.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Liesel Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 52
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- 47 Firmount Road, Somerset West, 7130, Wes-Kaap
- Gaste dink Villa Vista het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 5 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 47 Firmount Road, Somerset West, 7130, Wes-Kaap
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang