Successfully reported
+63

Villa Wal

  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bovenplaats, Caledon, 7230, Wes-Kaap
  • Vanaf R3 500 per nag (plek vir 8)

Beskrywing

Villa Wal is ongeveer 20 km buite Caledon geleë en bied rustige akkommodasie vir 'n gesin of 'n groep vriende wat op soek is na 'n ontspannende vakansiewegbreek.

Die huis bestaan uit 3 slaapkamers en 2 badkamers. Twee van die slaapkamers is ingerig met koninggrootte beddens, terwyl die derde slaapkamer 'n koninggrootte bed en 'n ¾ bed bevat. Die eerste badkamer is toegerus met 'n stort, bad, wasbak en toilet, terwyl die tweede badkamer 'n stort, wasbak en toilet het.

Die kombuis is volledig toegerus met 'n gasstoof, gasoond, yskas-vrieskas, stadige kookplaat, lugbraaier, eetgerei en breekware. Die oopplan-leefarea beskik oor 'n eetkamertafel met sitplek vir 8, gemaklike leerbanke, 'n TV met toegang tot Netflix en DStv, en WiFi.

Buite kan gaste 'n oordekte patio met 'n sitarea, ingeboude braai, swembad en 'n borrelbad vir 6 mense geniet.

Kamer-opset

3 Slaapkamers 2 Badkamers

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

4

2 x Enkelbed / Driekwartbed

1 x Koningingrootte-bed

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
Mooi uitsig
TV
Verwarmer
Volledige kombuis
Braai
Vuurmaakhout
Warmbad
Voorsiening vir beurtkrag

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 15 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.8
Diens
5.0
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Glynis A
Saam met vriende
5.0
Words can't describe the amazing time I had. My stay was amazing. Thank you.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jul 2025
Kurtley S
Saam met vriende
5.0
Bliss! I had a lovely stay at Villa Wal, the location and house are so beautiful and zen. Rita is a great host and made us feel right a...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Mrt 2025
Julene W
5.0
Amazing. I will definitely be going again.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jan 2025
Jessica A
Saam met vriende
5.0
Lovely. Communication from the host was top-notch. All the needed directions and arrangements for accessing the property were clearly s...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jan 2025
Kelvin A
Gesin met klein kinders
5.0
Excellent! 5 stars. Villa Wal had everything needed for a wonderful family getaway. The house was spotless and had everything to make o...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jun 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Rita Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 26

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • Bovenplaats, Caledon, 7230, Wes-Kaap
  • Gaste dink Villa Wal het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 3 500
per nag (plek vir 8)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 3 500
per nag (plek vir 8)
Vanaf
R 3 500
per nag (plek vir 8)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bovenplaats, Caledon, 7230, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA32e8c369b2306fa9de4f88ef633489c46cc51bd0e441f866ad39f901c14178381e361f21bbdcbae9362fb1b40d3d42c1da71?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 500 per nag (plek vir 8) 15 5 1 5 Bovenplaats Caledon 7230 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.34781390709 19.554292773878

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang