Successfully reported

Villa Xanelle Guest House

Gastehuis

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 38 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Kika N
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Okt 2025

Meer as genoeg! Baie lekker gebly! Veilig, skoon, baie vriendelike gasvryheid.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Bianca L
1 nag Besigheidsreis
5.0
Aug 2025

Great accommodation. Great stay, the host was so accommodating.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gideon S
1 nag Saam met vriende
5.0
Mei 2025

Goeie diens en fantastiese ontvangs. Dit was 'n fantastiese plekkie om te bly! Verskriklike goeie diens en vriendelike ontvangs!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ilene
Villa Xanelle Guest House
Dankie dat jul met ons gebly het. Hoop om julle weer te sien.

Isabel B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2025

Baie dankie vir 'n aangename verblyf. Baie mooi, goed versorgde eenheid. Warm ontvangs. Jy kies jou ontbyt die dag van aankoms. Julle kaartjie stelsel vir die ontbyt werk baie goed. Baie lekker ontbyt. Dankie kombuis personeel. Onderdak parkering. Genoeg spasie om te draai. Kamer en badkamer groot en ruim. Beveel hulle aan. *****.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Colene M
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mrt 2025

Amazing. I had an amazing stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Julian F
Kort verblyf Besigheidsreis
4.0
Mrt 2025

Good night's sleep. Excellent clean good location.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Mina F
1 nag
5.0
Mei 2024

Heerlik. Veilig. Vriendelik. Gasvry.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mina F
1 nag
5.0
Mei 2024

Het 'n welkom gevoel. Vriendelike diens. Netjies. Veilig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Erika S
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Nov 2023

Wow, wow, wow! Vriendelike diens. Netjiese plekkie in 'n stil buurt.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Menante L
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Okt 2023

5 Ster verblyf teen nie-vyfster pryse! Ons moes op kort kennisgewing ons verblyfdatum vervroeg en Villa Xanelle het onmiddellik ingestem, hoewel dit op 'n vakansiedag geval het. Die personeel is baie vriendelik en behulpsaam. Dit was 'n baie "homely" ervaring.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ilene
Villa Xanelle Guest House
Thank you for the review Menante. It was a pleasure hosting you and we are glad we were able to accommodate your earlier request. We hope to see you again in the near future.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Ilene Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 38

Op LekkeSlaap 13 jaar

Vanaf
R 1 115
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 115
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 115
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 19 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 1022 Ewald Road, Eldoraigne, Centurion, 0157, Gauteng
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6c5e1ce1283cdfe0099efa14013434eba0c584cca333180cf68d213054abea5d6b82c87eaede207c1f633102e213035ca7b6?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 115 per nag (plek vir 2) 38 5 1 5 1022 Ewald Road Eldoraigne 0157 Gauteng 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -25.848086 28.160861

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang