Successfully reported

Village Square 6

Selfsorg

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 2 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Petro S
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Apr 2025

Pragtige en luuks ingerigte woonstel. Eenheid is baie netjies en puik ingerig. Dit is sentraal geleë en stapafstand na restaurante en winkels. Omrede dit sentraal geleë is, is daar uiteraard baie beweging na ure en gepaardgaande geraas wat ietwat van 'n steurnis is. Andersins is dit baie gerieflik en baie luuks.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Venita
Village Square 6
Baie dankie, Petro. Die dinamiese omgewing, tipies van 'n sentrale area, word gebalanseer deur die uiterste gerief wat hierdie ligging bied.

Natja L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2021

'n Strandhuis wat voel soos jou eie. Baie dankie vir die heerlike bly! Die plekkie was mooi skoon toe ons daar aan kom en die Accomodation Bureau dame - Venita was baie hulpvaardig en vriendelik. Sal definitief weer soontoe gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Venita
Village Square 6
Dear Natja, It was such a pleasure hosting you. Thank you for your review and we truly hope that you will visit with us again. Accommodation Bureau Team.

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Venita Geverifieer

Eiendomme 21

Resensies 26

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
R 2 270
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 270
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 2 270
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: 2 Gibb Street, Plettenberg Bay, 6600, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6c2de31c8e837947b99195ca3b45c9a4659bb6c0006b8ecc7ced98ae03895cfc28dba9116332dedf4c89710a2231e9ed8df7?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 270 per nag (plek vir 2) 2 5 1 5 2 Gibb Street Plettenberg Bay 6600 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-23:00 09:00 -34.052649 23.372606

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang