Village Square 6
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: 2 Gibb Street, Plettenberg Bay, 6600, Wes-Kaap
- Vanaf R2 270 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Village Square 6 is 'n moderne selfsorgwoonstel wat sentraal geleë is in 'n veilige kompleks in Plettenbergbaai wat 'n see- en berguitsig bied. Die woonstel is 650 m vanaf Lookout-strand en 1,4 km van Central-strand af. Die woonstel is op die eerste verdieping en daar is trappe na die eenheid.
Die woonstel het slaapplek vir 2 gaste, en beskik oor 1 slaapkamer, 1 badkamer en 'n oopplan-kombuis, -eetarea en -leefarea. Die slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en lei na 'n balkon. Die en suite-badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak. Linne en badhanddoeke word voorsien, maar strandhanddoeke nie.
Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg en sluit 'n ontbyttoonbank met sitplek in. Die eetarea het 'n etenstafel met sitplek vir 4. Die sitkamer het 'n platskerm-TV met Netflix en DStv Now (gaste moet net hul eie intekenbesonderhede gebruik) en lei na 'n balkon met 'n gasbraai.
Onderdakparkeerplek is op die perseel beskikbaar.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.7/5
Venita Geverifieer
Eiendomme 21
Resensies 26
Op LekkeSlaap 8 jaar
Ligging
- 2 Gibb Street, Plettenberg Bay, 6600, Wes-Kaap
- Gaste dink Village Square 6 het ’n goeie ligging
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: 2 Gibb Street, Plettenberg Bay, 6600, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang