Successfully reported

Ville la'Rina

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 33 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Jannie E
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Okt 2025

Uitstekend. Baie lekker, veilig en rustige plekkie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Antoinette E
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Sep 2025

Dit was absoluut fantasties. Ons het bitter lekker gebly. As ek meer sterre by alles kon sit, het ek dit beslis gedoen! Tannie Larina en Oom Herman is fantastiese mense en die eenheid is uitstekend! Ons sal beslis weer daar gaan slaap. Dit het gevoel of ons by familie kuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Joran M
Kort verblyf
5.0
Sep 2025

Dit was baie lekker. Lekker lekker lekker.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Charlene C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Asemrowende uitsig oor Tafelberg. Ons het heerlik gekuier, was stil en rustig om te ontlaai. Baie dankie, ons sal beslis weer besoek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nicole V
Kort verblyf
5.0
Aug 2025

Elegant, gorgeous views, personalised, friendly, comfortable. Dit was 'n aangename wegbreek. Larina is baie vriendelik en het vir seker dat ek gemaklik was gedurende my verblyf. Die eenheid is goed saamgestel en die meubels en dekor is van hoë gehalte. Ek sien daarna uit om weer te kuier en sal beslis weer inloer by Villa la'Rina.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Wim V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Aug 2025

Baie lekker gebly! Lekker blyplek! Pragtige uitsig. Baie sentraal geleë. Baie gasvrye mense.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nadine S
Kort verblyf
5.0
Aug 2025

Liefdevol, vriendelikheid, omgee en veilig. Ek het baie veilig gebly, tussen wonderlike en liefdevolle mense. Baie dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Herman En Larina
Ville la'Rina
Dankie vir jou kuier, kom asb. weer.

Petro V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Asemrowend. Larina en Herman het ons baie tuis laat voel. Die eenheid was 'n baie aangename verrassing, met asemrowende uitsig. Alles wat mens nodig het en meer! Sal beslis weer gaan kuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Herman En Larina
Ville la'Rina
Dankie, kom kuier weer by ons.

Nicole P
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jun 2025

Had a lovely stay at the Villa la'Rina. The weather didn't play along for a swim. We had a lovely stay at the Villa la'Rina. The weather wasn't playing along for the pool. The owners of the Villa la'Rina are amazing.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Karin M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2025

Baie lekker gebly en die eienaars was baie gasvry en vriendelik. Het baie lekker gebly. Baie vriendelike ontvangs. Het dadelik tuis gevoel. Die eenheid is mooi en netjies en als wat 'n mens nodig het. Het 'n baie mooi uitsig en is in 'n veilige area naby die Spar kompleks. Het ons selfs gaan aflaai by ons motor wat in was vir herstelwerk en seker gemaak ons is veilig. Sal Ville La'rina enige tyd aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Herman En Larina Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 33

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
R 780
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 780
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 780
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
    2 volwassenes, 2 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: 122 Keurboom Crescent, Plattekloof, Parow, 7500, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGM4MjE3ODhiLWFkMzItNDg4NS1hNmRjLWZjMmQ4ZWI4NjJjNQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R780 per nag, vir 2 mense 33 5 1 5 122 Keurboom Crescent Plattekloof 7500 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-18:00 09:00 -33.872009 18.584331

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang