Successfully reported
+44

Villelodge Accommodation

  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 111 Werft Street, Burenkamp, Lüderitz, Karas
  • Vanaf R550 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Villelodge bied gehalte selfsorg-verblyf teen bekostigbare tariewe in die hawedorp Lüderitz in die Karas-area in die suide van Namibië. Lüderitz is ’n hawe wat rondom Robert Harbour en Shark Island ontwikkel is en die dorp is bekend vir sy Duitse koloniale argitektuur wat in die rotse van Diamond Hill gebou is. Die dorp bied ook die Lüderitz Museum wat inligting oor die dorp se myngeskiedenis uitstal asook die plaaslike en natuurlike geskiedenis.

Villelodge is ideaal vir dié wat lief is vir kamp en wat graag die die tent wil verruil vir die gemak van ’n gastehuis, sonder om die begroting te oorskry van die reisiger wat verkies om meer geld op ervaring as verblyf wil spandeer. Villelodge bied skoon kames met matrasse van goeie gehalte, katoen perkallinne en warm storte.

Verblyf word in ’n Gesinskamer, Kamer met 2 enkelbeddens en ’n Sakpaskamer gebied. Elke kamer het ’n en suite-stort, TV met DStv-hotelpakket en gratis WiFi.

Die Gesinskamer het sy eie kombuisie en die Kamer met 2 enkelbeddens en Sakpas-kamer deel die gebruik van ’n gemeenskaplike kombuis met ’n yskas, stoof, mikrogolfoond en wasbak. Daar is ’n gemeenskaplike binnebraai-kamer en veilige parkeerplek op die perseel.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 59 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.6
Gaste se hoogtepunte
Tielman F
5.0
Beste waarde vir geld! Heerlik gebly. Ruim selfsorgeenheid, hiper netjies en skoon en ruim badkamer.
Aug 2025
Susan J
Saam met lewensmaat
5.0
Dit was 'n besonder netjiese en goed toegeruste oornagverblyf. Het heerlik oorgeslaap by Villelodge. Definitief waarde vir geld.
Jul 2025
Marie S
5.0
Uitstekend. Sal enige tyd hulle aanbeveel. Fantastiese blyplek. Gasheer en gasvrou baie vriendelik en behulpsaam. Al was die bly kort, sal ons weer ko...
Sien meer
Jul 2025
Deonette M
Saam met lewensmaat
5.0
Returning guests. When we visit Luderitz, we always stay here. And we always leave happy. Highly recommend.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jun 2025
Stephanie B
5.0
Friendly hosts, pleasantly clean and comfortable stay. Our hosts gave us a warm welcome from the moment we arrived. They were accommoda...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jan 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Margaret Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 59

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • 111 Werft Street, Burenkamp, Lüderitz, Karas
  • Gaste dink Villelodge Accommodation het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 550
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 550
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 550
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 111 Werft Street, Burenkamp, Lüderitz, Karas
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAQ1Lo8m4z4atJw2IXsRnHAslo0zS1233mOdzm8U6tip5wCYtQS6?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R550 per nag, vir 2 mense 59 5 1 5 111 Werft Street Burenkamp Karas 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -26.652351 15.157267
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang