Successfully reported
+89

Villiera Guest Farm

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 6 Newmarket Street, Long Acres Country Estate, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
  • Vanaf R890 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Villiera Guest Farm is 'n netjiese woonstel geleë in die veilige Longacres Country and Equestrian Estate in die kusdorpie Langebaan. Die Langebaan Gholfklub is sowat 3 km ver en Die Weskus Fossielpark is 20 km ver.

Verblyf bestaan uit 5 eenhede. Die eenhede wat aangebied word sluit Robin's Nest, Woodpecker's Cabin, Bontrokkie en Strandlopertjie in en bied slaapplek aan 2 gaste. Suikerbekkie het slaapplek vir 2 volwassenes en 2 kinders. Alle eenhede is toegerus met gemaklike beddens, 'n badkamer met 'n stort, toilet en wasbak, en elke eenheid het sy eie privaat ingang.

Geriewe op die perseel sluit veilige parkeerplek, 'n braai-area en troeteldiere indien gereël in.

Gaste is welkom om die nabygeleë doendinge te gaan geniet wat perdry, voëlkyk, fietsry, swem, visvang, wynproe en bergfietsry insluit.

Troeteldiere word by alle eenhede toegelaat SLEGS indien vooraf gereël. Maksimum 2 mediumgrootte honde per eenheid. Daar is 'n fooi van R75 per hond per nag.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Troeteldiere op versoek

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 57 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
4.7
Gaste se hoogtepunte
Michelle V
Saam met lewensmaat
5.0
Rustig, veilig, mooi, vriendelik. Ons het baie lekker gebly, dis 'n baie mooi plek, mooi omgewing, rustige en kalm atmosfeer. Ons sal weer soontoe gaa...
Sien meer
Okt 2025
Hendrik V
Saam met lewensmaat
5.0
Friendly owner and quaint cabin. Very friendly owner, a very nice cabin, clean and beautiful. Very nice location.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sep 2025
Natasha W
Saam met lewensmaat
5.0
2 night weekend stay with partner. On arrival, we were surprised by the milk in the fridge and chocolates. The unit was very clean. All...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jul 2025
Imran Mahomed Saleem S
Saam met lewensmaat
5.0
Nice little getaway. Lovely stay with gracious hosts.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jul 2025
Ami A
Saam met lewensmaat
5.0
It was good. Thank you. We would return. See stars.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Mei 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Heather Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 57

Op LekkeSlaap 4 jaar

Ligging

  • 6 Newmarket Street, Long Acres Country Estate, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
  • Gaste dink Villiera Guest Farm het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 890
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 890
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 890
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 6 Newmarket Street, Long Acres Country Estate, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa9822efb4c3e2cdee037d93263c31b0a15fbad5382920245d104c0bde449b9ea09162b5c57c04a664f617bfa9e5eb49fa846?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R890 per nag (plek vir 2) 57 5 1 5 6 Newmarket Street Long Acres Country Estate 7357 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -33.04209 18.0701106

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang