Successfully reported
+222

Vindoux Guest Farm & Spa

Gastehuis
  • Kapasiteit: 32 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Vindoux farm, Twee Jong Gezellen road, Tulbagh, 6820, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 100 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Vindoux Gasteplaas en Spa is in die Tulbagh-vallei geleë, ongeveer 120 km vanaf Kaapstad. Hierdie familiebesigheid se werkende plaas is in die voorheuwels van die Saronsberge, net buite die skilderagtige, historiese dorp Tulbagh, geleë.

Die plaas spog met 4 Boomhuise, 'n selfsorg-boomlodge en rustieke selfsorgkothuise wat slaapplek bied vir 2 tot 4 mense. Jy kan romantiese bederfies vooraf by die plaaslike MCC bestel. Pieknieks en braaipakkette is teen 'n bykomende fooi beskikbaar. Gaste kan 'n fiets huur om die naburige wynplase te verken en op Saterdae gin-proeë te doen. Die eiendom het 'n pragtige swembad.

'n Besoek aan ons plaas is nie volledig sonder om jouself te bederf met 'n bederfsessie by die spa met natuurlike, Fynbos-geïnspireerde spa-terapieë, insluitend paartjiebehandelings en swangerskapmassering nie.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens
Swembad
Ontbyt beskikbaar
Mooi uitsig

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 135 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Carla V
Saam met lewensmaat
5.0
Heerlik! Die ontbyt wat elke oggend afgelewer word, is fantasties! Baie mooi en rustig.
Okt 2025
Lezanne M
Gesin met klein kinders
5.0
Relaxing stay with beautiful views. We had such a wonderful stay! The place was spotless, comfortable, and had everything we needed for...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Sep 2025
Marlize G
Gesin met tieners
5.0
Ons het baie lekker gebly. Ons het heerlik gebly.
Sep 2025
Eugene D
Saam met lewensmaat
5.0
Wonderful. Great stay. WiFi. Fan in main bedroom is loud. One shower and water temperature drops quickly, others have to wait.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sep 2025
Robyn K
Saam met lewensmaat
5.0
Definitely a good choice. The place was everything it stated it to be, very impressive and tranquil.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Aug 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Zakeer Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 135

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • Vindoux farm, Twee Jong Gezellen road, Tulbagh, 6820, Wes-Kaap
  • Gaste dink Vindoux Guest Farm & Spa het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 100
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 100
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 100
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 32 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Vindoux farm, Twee Jong Gezellen road, Tulbagh, 6820, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAbc2275c75e30a5cda33f1e84300f2ce5120405f3094f98d59ee68175e1164508b77a1d09496f57bb5d24699374e9319673a4?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag (plek vir 2) 135 5 1 5 Vindoux farm Twee Jong Gezellen road 6820 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -33.249257716652 19.113335609436
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang