Vine Cottage
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Corner of Grave Street and Hill Street, Nieu-Bethesda, 6286, Oos-Kaap
- Vanaf R2 200 per nag, vir 4 mense
Beskrywing
Vine Cottage is 'n lieflike kothuis in 'n stil straat van Nieu-Bethesda, wat gaste knus en gemaklike akkommodasie bied in die skadu van ou peerbome. Dit is 'n ideale opsie vir sakereisigers of vakansiegangers wat op soek is na oornag- of vakansieverblyf.
Die kothuis beskik oor een oopplan-slaapkamer met 'n kombuisie, 'n privaat slaapkamer en 'n gedeelde badkamer, met slaapplek vir tot 4 gaste. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed, terwyl die tweede slaapkamer 2 enkelbeddens het. Die badkamer het 'n bad, stort, toilet en 'n wasbak.
Die kombuisie is toegerus met 'n yskassie, mikrogolfoond, broodrooster, eetgerei en tee- en koffiemaakgeriewe. Die kothuis beskik oor 'n patio met 'n eetarea en 'n ruim ouwêreldse tuin.
Gratis WiFi en veilige parkering word voorsien, met sonkrag wat verseker dat ligte en WiFi aan bly tydens beurtkrag.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.9/5
Carla Geverifieer
Eiendomme 8
Resensies 140
Op LekkeSlaap 5 jaar
Ligging
- Corner of Grave Street and Hill Street, Nieu-Bethesda, 6286, Oos-Kaap
- Gaste dink Vine Cottage het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Corner of Grave Street and Hill Street, Nieu-Bethesda, 6286, Oos-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang