Vintage Alcove in Green Point
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: 3 York Road, Green Point, Cape Town, 8050, Wes-Kaap
- Vanaf R1 700 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Vintage Alcove in Groenpunt is 'n rustige huis in Groenpunt, 'n gewilde ontspanningsdistrik in Kaapstad. Dit is die ideale toevlugsoord vir 'n paartjie, gesin, sakereisiger of solo-ontdekkingsreisiger.
Die huis beskik oor 1 slaapkamer en 1 badkamer met slaapplek vir tot 4 gaste. Die slaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed en daar is 'n dubbelslaapbank in die leefarea. Die badkamer is toegerus met 'n stort.
Die oopplan-leefarea sluit 'n eetarea en 'n sitkamer in wat gemeubileer is met gemaklike rusbanke, 'n kaggel en 'n TV. Die kombuis is volledig toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf, wasmasjien en tuimeldroër.
Stap buite na 'n pragtige patio en swembad-area - die ideale plek om te ontspan en in die rustige omgewing te geniet. Die eiendom is net 'n paar minute van die middestad en die ikoniese V&A Waterfront af, 'n vinnige Uber-rit na die strand en word omring deur uitstekende restaurante en plaaslike koswinkels.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Leefarea
1 x Dubbelslaapbank
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- 3 York Road, Green Point, Cape Town, 8050, Wes-Kaap
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: 3 York Road, Green Point, Cape Town, 8050, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang