Successfully reported

Vintage on Main

Gastehuis

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 94 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.7
Veiligheid
4.8
Christo P
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2025

Was verbaas oor waarde vir geld. Kommunikasie met eienaar was vriendelik en aangenaam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lanette
Vintage on Main
Hallo Christo, baie dankie vir jou vriendelike boodskap. Groete Lanette

Louise W
1 nag
5.0
Jul 2025

Ligging is perfek. 4 minute van Brooklyn Mall. Stil, netjiese buurt. Het dadelik tuis en welkom gevoel met my aankoms. Alles wat ek sou nodig hê was reggesit. Ek was gemaklik, veilig en tuis. Sal beslis weer daar tuisgaan!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lanette
Vintage on Main
Hi Louise, baie dankie, dit is goed om te weet my gaste voel tuis. Groete

Philna V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2025

Stil, rustig. Lafenis vir die siel. Voel nie of mens in die stad is nie. Naby hospitale en winkels. Veilig, stil. Mens voel sommer tuis.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lanette
Vintage on Main
Baie dankie, Philna. Sterkte met jul pad vorentoe. Groete Lanette

Rene D
Kort verblyf
5.0
Apr 2025

A home away from home. Netjies, skoon, gerieflik, alles wat jy nodig het. Mense is vriendelik en bedagsaam. Loopafstand van Brooklyn Square. Sal definitief weer daar bly!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lanette
Vintage on Main
Baie dankie, Rene, dankie dat jy bly terugkom. Dis goed om te weet gaste voel rustig en is tevrede met hulle verblyf. Groete Lanette

Rene D
1 nag
5.0
Apr 2025

A home away from home. Skoon, netjies, gerieflik, alles wat jy nodig het, mense is vriendelik en bedagsaam. Loopafstand van Brooklyn Square.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sulize P
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2025

Felt like home! Absolutely lovely and such friendly and accommodating people.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lanette
Vintage on Main
Thank you for your 5 star review, much appreciated. Lanette

Jaundri B
Kort verblyf
5.0
Mrt 2025

Baie lekker gebly. Ek het baie lekker gebly!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lanette
Vintage on Main
Dankie Juandri vir jou 5 ster resensie!

Jezelle V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2025

Gerieflik, skoon en rustige atmosfeer. Baie lekker gerieflik vir ons gewees, veral omdat ons kon reel om laat in te kom in die aand. Genoeg parkering gehad.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lanette
Vintage on Main
Baie dankie, ek is bly julle het die verblyf gerieflik en rustig gevind. Groete.

Marcelle S
Kort verblyf
5.0
Feb 2025

Clean. Welcoming. Safe. The hostess was exceptionally kind and caring. As a traveller on my own, I felt very safe.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lanette
Vintage on Main
Hallo Marcelle Thank you for your kind message. I trust that your daughter is much better and hope to see you again! Regards Lanette

Dalene G
Kort verblyf
4.8
Okt 2025

Heerlik ontspan in stil, rustige en veilige omgewing. Behulpsame eienaar en baie netjiese, gerieflike verblyf.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lanette
Vintage on Main
Dankie Dalene vir jou mooi resensie, onthou van my studio in Waterkloof Rif wat vir jou nader sal wees. Groete

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Lanette Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 94

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
R 650
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 650
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 650
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 7 persone
  • Geen kinders onder 5
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 205 Main Street, Waterkloof, Pretoria, 1081, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGZhNDllNzBiLThiYzQtNGMzMS04NzY5LWM4OTg3YTFiMjNiMg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R650 per nag (plek vir 2) 94 5 1 5 205 Main Street Waterkloof 1081 Gauteng 021 201 8901 15:00-20:00 10:00 -25.776893 28.231126

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang