Vintage on Main
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 7 persone
- Geen kinders onder 5
- 
            
            
                Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
 Uitkloktyd: 10:00
- Adres: 205 Main Street, Waterkloof, Pretoria, 1081, Gauteng
- Vanaf R650 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
            Vintage on Main is geleë in die luukse voorstad Waterkloof, Pretoria, en bied gehalte-verblyf in 'n pragtig opgeknapte oulike huis.
Die gastehuis bestaan uit 3 kamers, elk met sy eie privaat badkamer. Twee van die kamers bied slaapplek vir 2 gaste elk, terwyl een kamer tot 3 gaste kan akkommodeer.
Veilige oop parkering is op die perseel beskikbaar, en die eiendom beskik oor 'n elektriese heining en 24-uur gewapende reaksie vir gemoedsrus.
Die ligging is binne loopafstand van Brooklyn Mall, VFS Global en die Gautrain-bushalte. Nabygeleë besienswaardighede sluit in Life Groenkloof Hospitaal, SARS, die Universiteit van Pretoria, UNISA, Harlequins Klub, Austin Roberts Voëlreservaat, Pretoria Country Club, Brooklyn Chirurgiese Sentrum en Loftus Versfeld Stadion, alles binne 1.8 km. Menlyn Maine Sentrale Plein is 2.8 km weg geleë.
        
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.8/5
Lanette Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 94
Op LekkeSlaap 8 jaar
Ligging
- 205 Main Street, Waterkloof, Pretoria, 1081, Gauteng
- Gaste dink Vintage on Main het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 7 persone
- Geen kinders onder 5
- 
                                
                                    
                                
                                
                                    Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
 Uitkloktyd: 10:00
- Adres: 205 Main Street, Waterkloof, Pretoria, 1081, Gauteng
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang