Vipstjert
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 1 Kwikkie Avenue, Bergsig, Groot Brakrivier, 6525, Wes-Kaap
- Vanaf R920 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Vipstjert bied gemaklike selfsorgverblyf in 'n rustige omgewing met uitsigte oor Groot Brakrivier en die oseaan. Die eiendom is geleë in die hartjie van Groot Brakrivier, naby plaaslike restaurante, markte en strande.
Die eenheid bied slaapplek vir 2 volwassenes en bestaan uit 1 slaapkamer met 'n koningingrootte-bed en 'n badkamer met 'n bad en stort. Die kombuis is goed toegerus met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, wasmasjien en tee- en koffiemaakgeriewe.
Die leefarea sluit 'n TV met 'n Android-multimediatoestel vir Netflix en Amazon Prime in, sowel as gratis WiFi. Die stoep kyk uit oor die rivier, dorp en oseaan, en braaigeriewe is beskikbaar vir gaste se gebruik.
Die eenheid het 'n privaat ingang en veilige parkering op die perseel. Handdoeke en linne word voorsien, en gaste word versoek om hul eie swemhanddoeke saam te bring. Twee vriendelike honde woon op die perseel. Vipstjert is 'n rookvrye eenheid.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Lasya Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 20
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- 1 Kwikkie Avenue, Bergsig, Groot Brakrivier, 6525, Wes-Kaap
- Gaste dink Vipstjert het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 1 Kwikkie Avenue, Bergsig, Groot Brakrivier, 6525, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang