Vis-Agie Resort
- Kapasiteit: 64 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Off Sodwana Bay Main Road, Qondwane, 3974, KwaZulu-Natal
- Vanaf R700 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Vis-Agie Resort bied selfsorgverblyf vir plaaslike en internasionale gaste wat Qondwane, Sodwanabaai besoek.
Gaste het 'n keuse om 'n Hut met slaapplek vir 4, die Marlin House met slaapplek vir 10 of die Strandhuis met slaapplek vir 4 te bespreek. Die houthutte is ingerig met enkelbeddens en plafonwaaiers, en het en suite-badkamers met storte. Tee- en koffiemaakgeriewe word voorsien en die hutte deel die gebruik van 'n gemeenskaplike kombuis.
Die ruim Marlin House beskik oor 3 slaapkamers met dubbelbeddens en stapelbeddens, 2 badkamers, 'n volledig toegeruste kombuis, 'n kroegarea en privaat braaigeriewe.
The Beach House beskik oor 2 slaapkamers met dubbelbeddens en enkelbeddens, 2 badkamers, 'n volledig toegeruste kombuis en het 'n dek met braaigeriewe vir gaste om te gebruik.
Die oord bied 2 kroegareas, 'n a la carte-restaurant, verskeie braai-areas en 'n groot swembad vir gaste om te gebruik.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.4/5
Mark Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 10
Op LekkeSlaap 4 jaar
Ligging
- Off Sodwana Bay Main Road, Qondwane, 3974, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Vis-Agie Resort het ’n baie goeie ligging
- Kapasiteit: 64 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Off Sodwana Bay Main Road, Qondwane, 3974, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang