Visgat
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 97 Marine Drive, Struisbaai, 7185, Wes-Kaap
- Vanaf R4 190 per nag (plek vir 8)
Beskrywing
Visgat is 'n ruim seefront-selfsorgvakansiehuis in Struisbaai en is ideaal vir 'n groot gesin of groep vriende.
Dié huis bied slaapplek aan 8 gaste en beskik oor 4 slaapkamers en 2 badkamers. Die eerste, tweede en derde slaapkamer het elk 'n dubbelbed en die vierde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Elke badkamer het 'n bad en 'n stort.
Die kombuis is met 'n stoof, oond, mikrogolf, ketel, broodrooster, yskas-vrieskas, skottelgoedwasser en wasmasjien toegerus, en daar 'n toonbank met stoele. Die leefarea en eetarea het oorgenoeg sitplek waar gaste kan eet of ontspan en die see-uitsig kan geniet. Die leefarea het 'n binnebraai en lei na 'n stoep met sitplek.
Daar is 'n kuierarea met gemaklike sitplek en 'n TV. Dié area lei na 'n stoep met 'n buitebraai. Gratis WiFi en oorgenoeg parkeerplek is op die perseel beskikbaar.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.3/5
Jeanne Geverifieer
Eiendomme 30
Resensies 40
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- 97 Marine Drive, Struisbaai, 7185, Wes-Kaap
- Gaste dink Visgat het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 97 Marine Drive, Struisbaai, 7185, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang