Successfully reported

Vista Bonita 40

Selfsorg

Resensies

4.2/ 5

Gebaseer op 4 resensies

Baie goed

Netheid
4.5
Ligging
4.0
Waarde vir geld
4.0
Diens
3.5
Veiligheid
5.0
Megan K
Kort verblyf
4.8
Jul 2025

Peaceful. The view of the ocean from Vista Bonita is breathtaking. Nice little apartment to suit your needs. The balcony was a big bonus. TV in the lounge and bedroom was also an extra bonus.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Wanda
Vista Bonita 40
Thank you so much. You were wonderful guests.

Abigail G
Kort verblyf Gesin met tieners
4.8
Sep 2024

Rustig, goed vir die siel. Baie lekker gebly! Die gasvrou is fantasties, altyd, enige tyd beskikbaar net 'n WhatsApp ver! Vista Bonita 40, is netjies, die rustigheid self en die uitsig is 'n bonus. Ek en my gesin sal definitief weer gaan kuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Shahieda L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Okt 2025

Baie aangenaam gewees ongeag die paar challenges wat ons gehad het. Ja, ons het 'n aangename naweek gehad. Daar was 'n paar hiccups; die tannie wat ons moes inboek het nie al die inligting vir my deurgestuur nie, wat beteken het dat ons eers na 20:00 by die woonstel kon inkom nadat ons al 14:00 daar aangekom het en heeltyd probeer kontak maak om in die woonstel te kom. Saterdagoggend, net so voor 07:00, gaan die krag af en die krag eenhede is op. Sondag, met ons vertrek, pak ons baie vinnig op en ek vergeet om belangrike nota boekies van my te vat. Ek kom dit die Maandagoggend agter en bel die tannie; nietemin, die tannie sê die dame wat die woonstel skoon gemaak het, het haar ingelig van die boekies en sal dit dan bere, ingeval ons kontak sou maak om dit te kry. Ek bel die dame; was ook 'n gesukkel om haar in die hande te kry, net om te hoor dat hulle alles wat in die woonstel agterbly onmiddellik weggooi, wat baie snaaks was, want die tannie het gesê sy sal dit bere. In elk geval, ek voel die skoonmaakdienste moet besittings wat gaste daar vergeet inhandig sodat daar binne 'n paar dae op dit gekleim kan word; indien nie gekleim word nie, gooi dan maar weg. So het ek belangrike inligting verloor deur net my nota boekies daar te vergeet.

Netheid
5.0
Diens
2.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
Kort verblyf Saam met lewensmaat
2.8
Apr 2025

Netheid
4.0
Diens
2.0
Ligging
1.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
2.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Wanda Geverifieer

Eiendomme 16

Resensies 65

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf
R 990
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 990
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R 990
per nag (plek vir 6)
Bespreek
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 13 Beach Boulevard, Diaz Beach, Mossel Bay, 6500, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8216c60fc8f904c7f141d6500f04cadc5e5df6a23b2b45b96f703a257cece902cbdc64f6bbd22b4fe468921a648dfcec9687?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R990 per nag (plek vir 6) 4 5 1 5 13 Beach Boulevard Diaz Beach 6500 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.158806371999 22.108646929265

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang