Vista Bonita 40
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 13 Beach Boulevard, Diaz Beach, Mossel Bay, 6500, Wes-Kaap
- Vanaf R990 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
Vista Bonita 40 is 'n selfsorgvakansiewoonstel in Diaz-strand, Mosselbaai en is ideaal vir vriende of 'n klein gesin wat op soek is na 'n gerieflike verblyf vanwaar hulle die omliggende areas kan verken.
Dié woonstel bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 1 badkamer. Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed en daar is 2 enkelbeddens in die tweede slaapkamer. Die gedeelde badkamer het 'n bad, stort, wasbak en 'n toilet. Linne en handdoeke word voorsien.
Die oopplan-kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf, wasmasjien, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die sitarea het 'n dubbelslaapbank, gemaklike sitplek en 'n TV. WiFi is beskikbaar.
Gaste het toegang tot 'n groot balkon met 'n braai en see-uitsigte. Veilige parkeerplek is vir 1 voertuig beskikbaar. Daar is ook gemeenskaplike braaigeriewe op die dak van die woonstelgebou. Hierdie verblyf is ongeveer 300 m vanaf Diaz-strand en die plaaslike waterpark. Plaaslike geriewe soos winkels en restaurante is ook naby.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Leefarea
1 x Dubbelslaapbank
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.6/5
Wanda Geverifieer
Eiendomme 16
Resensies 69
Op LekkeSlaap 5 jaar
Ligging
- 13 Beach Boulevard, Diaz Beach, Mossel Bay, 6500, Wes-Kaap
- Gaste dink Vista Bonita 40 het ’n baie goeie ligging
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 13 Beach Boulevard, Diaz Beach, Mossel Bay, 6500, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang