Successfully reported

Vista Bonita 57

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 11 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Darren K
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2025

Sal beslis weer terug wees vir nog kuiers. Uitstekende gehalte vir geld. Mooi skoon. Vriendelik en behulpsaam. Beddens is gemaklik. Alles, maar alles wat jy nodig het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Madine V
Lang verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2025

Uitsig is tops! Ons het baie lekker gekuier en gebly by Vista Bonita 57. Die stoep met sy mooi seeuitsig was 'n wenner en ons het dit saam met die gasbraaier baie benut.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nelis T
Lang verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2025

Baie dankie vir die uitstekende en baie vriendelike diens ten alle tye! Ons kan hierdie eenheid met groot graagte aanbeveel. Dit is pragtig gemeubileerd en verskaf 'n mooi seeuitsig vanaf 'n lieflike stoep wat met glasdeure toemaak. Die eienaar het gereeld opgevolg om te verseker dat ons verblyf aan die hoogste standaarde voldoen.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Geraldene G
Lang verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2025

Amazing. We had a wonderful stay. The apartment was well-equipped, with everything we needed for a comfortable stay. From kitchen essentials to cosy furnishings, it felt like a home away from home. The location was great, and overall, it provided a relaxing and convenient experience. Highly recommended!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Bianca V
Lang verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2025

Amazing! Sal vir seker volgende jaar terugkom. Ons het ongelooflik lekker gebly, die plek is perfek en ons het niks gekort nie. Alles was beskikbaar, 'n vol kombuis en strandgoed, dit het dit so maklik gemaak, veral as mens redelik ver ry.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elna K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2024

Fantastiese kuier gewees. Sal beslis die plekkie aanbeveel. Uitstekende verblyf. Baie moderne plekkie met alles wat jou hart begeer. Die eienaar is tops en die agent is fantasties. Mooiste plek met asemrowende uitsigte.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Franco M
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Nov 2024

Memorable - breathtaking - sunrise - Diaz Beach. Amazing location, beautiful flat, fully equipped for your every need with appliances galore, crockery and cutlery, gas braai overlooking Diaz Beach with stunning views, a must. Will definitely visit again. Thank you for making it a special memory, you were good to us.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Angelique N
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Gemaklike moderne verblyf! Ons het vreeslik lekker gebly! Dis plekkie is baie mooi ingerig met alles wat jy nodig het! Ek sal definitief daar bly!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Charles N
Lang verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Okt 2024

Wonderlike eenheid om te kan afskakel, met alles wat jy nodig het! Ons het verskriklik lekker gebly in die woonstel. Die eienaars is baie gaaf en vriendelik, en hul kontakpersoon was behulpsaam, kon alle vrae antwoordgee, en een of twee keer 'n boodskap gedurende ons verblyf gestuur om seker te maak alles is reg. Die woonstel is verskriklik goed uitgerus - selfs 'n slow cooker en Airfryer! Daar is wonderlike ruimte, natuurlike lig regdeur. Die uitsig is fantasties, wonderlik dat die kinders op een TV kon kyk, terwyl Pappa en Mamma ook bietjie met hul stories kon opvang. Maklike parkeerplek - veral as jy 'n groot voertuig en treiler dalk het. Loopafstand van die strand was heerlik en vinnig gewees heen en weer! Baie gerieflik as Oupa en Ouma dalk ook sou saamkuier. Gee dit uit en uit 5-ster op alles! Baie dankie! Ons sal vir seker terug wees!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anelda S
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Apr 2024

Onvergeetlike tyd. Skoon. Modern. Beste ligging. Ongelooflike gasvrou. Mooiste plek. Mooiste view.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Nic Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 11

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
R 1 450
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 450
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R 1 450
per nag (plek vir 6)
Bespreek
  • Kapasiteit: 6 persone
    4 volwassenes, 2 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Beach East Boulevard, Die Voorbaai, Mossel Bay, 6500, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA53f04cc0c5be3bc502cf555085a8e95f1a4e504ff6466864d56a3a91478a081958a043577aba10413632455970cce81f8e01?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 450 per nag (plek vir 6) 11 5 1 5 Beach East Boulevard Die Voorbaai 6500 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-16:00 10:00 -34.158826084976 22.108507499157

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang