Successfully reported
+64

Vista Bonita 57

  • Kapasiteit: 6 persone
    4 volwassenes, 2 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Beach East Boulevard, Die Voorbaai, Mossel Bay, 6500, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 450 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Vista Bonita 57 bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n ruim eenheid in Mosselbaai, Wes-Kaap, 150 m vanaf die strand.

Dié woonstel op die 10de verdieping het slaapplek vir 6 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 1 badkamer. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed, see-uitsigte en 'n TV met DStv en Netflix. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed. Daar is 'n slaapbank vir 2 op die beskutte stoep. Gaste deel 'n badkamer met 'n bad, stort, toilet en 'n wasbak. Linne en handdoeke word voorsien, maar gaste moet hul eie strandhanddoeke saambring.

Die oopplan-leefarea het 'n kombuis wat met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, koffiemaker, eetgerei en breekware toegerus is. 'n Wasmasjien, tuimeldroër, skottelgoedwasser en 'n etenstafel met sitplek vir 4 is ook beskikbaar. Die sitarea het gemaklike leerbanke, 'n TV met DStv en Netflix, en gratis WiFi. 'n DVD-speler en legkaarte is ook beskikbaar.

Daar is buitelug-eetplekke op die balkon en 'n gasbraai is ook beskikbaar. Strandtoerusting soos 'n strandsambreel, strandtent, strandmat, gazebo, 'n waentjie, ligstoele en opvoustoele is beskikbaar.

Gaste het toegang tot veilige parkeerplek op die perseel met elektroniese toegangsbeheer. Parkering vir sleepwaens is beperk en moet voor aankoms gereël word.

'n Gerieflikheidswinkel is op die perseel beskikbaar. Vista Bonita is naby die Diaz Hotel and Resort en die waterpark geleë.

Kamer-opset

2 Slaapkamers 1 Leefarea 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Leefarea

2

1 x Kinderbank vir 2

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Mooi uitsig
TV
Volledige kombuis
Wasmasjien
DStv
Stroomdienste
Braai

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 11 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Gaste se hoogtepunte
Darren K
Gesin met klein kinders
5.0
Sal beslis weer terug wees vir nog kuiers. Uitstekende gehalte vir geld. Mooi skoon. Vriendelik en behulpsaam. Beddens is gemaklik. Alles, maar alles ...
Sien meer
Apr 2025
Madine V
Gesin met klein kinders
5.0
Uitsig is tops! Ons het baie lekker gekuier en gebly by Vista Bonita 57. Die stoep met sy mooi seeuitsig was 'n wenner en ons het dit saam met die gas...
Sien meer
Apr 2025
Nelis T
Saam met lewensmaat
5.0
Baie dankie vir die uitstekende en baie vriendelike diens ten alle tye! Ons kan hierdie eenheid met groot graagte aanbeveel. Dit is pragtig gemeubilee...
Sien meer
Mrt 2025
Geraldene G
Gesin met klein kinders
5.0
Amazing. We had a wonderful stay. The apartment was well-equipped, with everything we needed for a comfortable stay. From kitchen essen...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Mrt 2025
Bianca V
Saam met lewensmaat
5.0
Amazing! Sal vir seker volgende jaar terugkom. Ons het ongelooflik lekker gebly, die plek is perfek en ons het niks gekort nie. Alles was beskikbaar, ...
Sien meer
Feb 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Nic Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 11

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • Beach East Boulevard, Die Voorbaai, Mossel Bay, 6500, Wes-Kaap
  • Gaste dink Vista Bonita 57 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 450
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 450
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R 1 450
per nag (plek vir 6)
Bespreek
  • Kapasiteit: 6 persone
    4 volwassenes, 2 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Beach East Boulevard, Die Voorbaai, Mossel Bay, 6500, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA53f04cc0c5be3bc502cf555085a8e95f1a4e504ff6466864d56a3a91478a081958a043577aba10413632455970cce81f8e01?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 450 per nag (plek vir 6) 11 5 1 5 Beach East Boulevard Die Voorbaai 6500 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-16:00 10:00 -34.158826084976 22.108507499157

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang