Successfully reported

Vista Laguna

Selfsorg

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 3 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.7
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Antoinette B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2025

Heerlike woonstel reg op die lagoon. Vista Laguna is 'n heerlike, skoon en gemaklike woonstel. Daar is als wat jy mag nodig kry. Die wasmasjien en tuimeldroër was 'n wenner. Die woonstel is so lekker sentraal geleë, daar is parkering in 'n garage vir jou kar, 'n Astron vulstasie net oorkant die pad en dit is loopafstand van die waterfront af. Ons het in die aand in die waterfront gaan eet en teruggeloop tot by die woonstel en glad nie onveilig gevoel nie, daar is oor genoeg lig op die paadjie. Die stoep loop uit reg op die water met 'n wandelpaadjie wat teen die water loop. Ek sal beslis weer hier gaan bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Deanne M
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jun 2024

Had a lovely stay. Kids loved waking up every morning and sitting outside watching the boats on the lagoon. Our accommodation had everything we needed. Will like to stay there in the future again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Alison B
Kort verblyf Gesin met tieners
4.8
Mrt 2025

Great. Great location and facilities.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Bobbie Geverifieer

Eiendomme 26

Resensies 76

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
R 1 815
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 815
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 1 815
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 50 Remembrance Avenue, Knysna Central, Knysna, 6571, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1995705f18a19c162388ecf063764d1c777bfb251aed89213ebcf6043003534827619ca79e427e45e8daa1a464d0e13d5a98?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 815 per nag (plek vir 4) 3 5 1 5 50 Remembrance Avenue Knysna Central 6571 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.040223498483 23.042350700772

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang