Successfully reported
+23

Vista Zoe

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
    4 volwassenes, 2 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 1 Bakke Street, Nautica Unit 405, Mossel bay, 6506, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 800 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Vista Zoe bied selfsorgverblyf in Mosselbaai met see-uitsigte, wat dit 'n ideale opsie maak vir 'n gesin of groep vriende wat op soek is na 'n ontspanne wegbreek op die Tuinroete.

Dié woonstel bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 2 slaapkamers, 2 badkamers, 'n kombuis en 'n leefarea. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed en 1 net-kind matras en beskik oor 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, toilet en wasbak. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en 1 net-kind matras en 'n en suite-badkamer met 'n stort en toilet.

Die oopplan-kombuis is toegerus met 2 yskaste, 'n stoof, 'n elektriese oond, 'n mikrogolfoond, 'n skottelgoedwasser, 'n wasmasjien, 'n tuimeldroër, basiese eetgerei en breekware, asook tee- en koffiemaakgeriewe. Die leefarea is ingerig met 'n rusbank, 'n platskerm-TV met eksklusiewe DStv-kanale en gratis WiFi is ook beskikbaar. Daar is ook 'n etenstafel waar gaste hul maaltye saam kan geniet.

Die glasdeure lei uit na 'n ruim balkon wat 'n etenstafel, 'n rusbank en braaigeriewe het, asook 'n lieflike uitsig oor die see. Gaste het ook toegang tot veilige parkeerplek op die perseel.

Kamer-opset

2 Slaapkamers 2 Badkamers, 2 en suite

Slaapkamer

En suite

3

1 x Koningingrootte-bed

1 x Kindermatras vir 1

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

En suite

3

2 x Enkelbed / Driekwartbed

1 x Kindermatras vir 1

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
TV
Lugversorging
Volledige kombuis
DStv
Braai
Warmbad

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 2 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
5.0
Waarde vir geld
3.5
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Gert Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 2

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • 1 Bakke Street, Nautica Unit 405, Mossel bay, 6506, Wes-Kaap
  • Gaste dink Vista Zoe het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 800
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 800
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R 1 800
per nag (plek vir 6)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
    4 volwassenes, 2 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 1 Bakke Street, Nautica Unit 405, Mossel bay, 6506, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7bd86dbe7eceea8a7d1a51546d824af4a4457d98d51bed85c7592df45c285593c5676ee6c88d789dd46c1a265db96d5aef59?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 800 per nag (plek vir 6) 2 5 1 5 1 Bakke Street Nautica Unit 405 6506 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -34.172074136096 22.122132777177
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang