Visvanger Self-catering
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 12 Sonkwasriet Street, Britannia Bay, St Helena Bay, 7390, Wes-Kaap
- Vanaf R1 200 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
Visvanger Selfsorg is 'n gemaklike vakansiehuis in Britanniabaai aan die Weskus, wat akkommodasie bied vir tot 6 mense.
Die huis beskik oor 2 slaapkamers en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Beide kamers is ingerig met 'n dubbelbed, met 2 enkelbeddens ook in die tweede slaapkamer. Die badkamer is toegerus met 'n bad en 'n stort.
Die kombuis is toegerus vir selfsorg met 'n yskas-vrieskas, oond, stoof en mikrogolfoond. Die leefarea is toegerus met 'n TV met OpenView-kanale vir vermaak.
Gaste kan ontspan en die strand en sonsondergange geniet binne 'n kort entjie van die huis af. Die huis het ook braaigeriewe vir gaste om te gebruik en is troeteldiervriendelik. Beddegoed en badhanddoeke word voorsien vir gaste se gebruik.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Dubbelbed
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.5/5
Charmaine Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 8
Op LekkeSlaap 4 jaar
Ligging
- 12 Sonkwasriet Street, Britannia Bay, St Helena Bay, 7390, Wes-Kaap
- Gaste dink Visvanger Self-catering het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 12 Sonkwasriet Street, Britannia Bay, St Helena Bay, 7390, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang