Successfully reported
+29

Vivari Hotel & Spa

  • Kapasiteit: 10 persone
  • Geen kinders onder 12
  • Inkloktyd: 14:00 tot 14:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: 685 Riviera Lane, Featherbrooke Estate, Krugersdorp, 1732, Gauteng
  • Vanaf R4 250 per nag (plek vir 2)
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

Vivari Hotel & Spa bied unieke en uitsonderlike verblyf in 'n welige vallei in Johannesburg, Suid-Afrika. Die naam, wat van die Sanskrit-taal afgelei is beteken "ontbloot". Dit is 'n omgewingsbewuste oase met meer as 300 boomspesies en 150 kunswerke wat deur plaaslike kunstenaars geskep is.

Die hotel bied 'n verskeidenheid luukse kamers en suites wat gemaklik by die natuurlike omgewing inskakel, en bied 'n rustige toevlugsoord vir gaste om te ontspan.

Die hotel spog met 3 goed toegeruste konferensiekamers wat geskik is vir tussen 10 en 150 afgevaardigdes. Die Jala Pavilion is 'n glas-beskutte venue wat spesiale geleenthede en konferensies vir tot 200 gaste, op die oewer van die Krokoldilrivier bied. Gaste kan aan unieke plaasetes by die Brambles Restaurant smul, waar elke bestanddeel sy eie storie het. Boonop kan gaste heerlike skemerkelkies op die dak geniet, terwyl hulle die betowerende sonsondergange bewonder.

Die Vivari Hotel & Spa het talle toekennings ontvang, insluitend nominasies vir die World Luxury Hotel Awards 2023 vir Beste Luukse Klein Hotel, Beste Luukse Spa Hotel en Beste Luukse Wellness Hotel, en deelname aan die 2023 Luxe Global Awards. Die Vivari Hotel & Spa by Mantis spog met besonderse geriewe, unieke kenmerke en 'n pragtige natuurlike omgewing, wat dit die ideale bestemming vir 'n luukse en onvergeetlike ervaring maak.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens
Konferensiegeriewe
Gimnasium
Spa
Swembad
Alle maaltye beskikbaar
Ontbyt beskikbaar
Toeganklik vir kosaflewerings-apps
Restaurant op die perseel
Mooi uitsig
24-uur-ontvangs
Lughawe-vervoer op versoek
Openbare vervoer naby
Vervoerdienste

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 2 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.5
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Reservations Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 2

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • 685 Riviera Lane, Featherbrooke Estate, Krugersdorp, 1732, Gauteng
  • Gaste dink Vivari Hotel & Spa het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 4 250
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 4 250
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 4 250
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Geen kinders onder 12
  • Inkloktyd: 14:00 tot 14:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: 685 Riviera Lane, Featherbrooke Estate, Krugersdorp, 1732, Gauteng
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7068eb245a2548fd7c1d40692f591745b09bd8c4b65031ccbdbf59e1a0fd1cfb1008e2e17fe337bec852c63357f759946a0b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 250 per nag (plek vir 2) 2 5 1 5 685 Riviera Lane Featherbrooke Estate 1732 Gauteng 021 201 8901 14:00-14:00 11:00 -26.069381739126 27.839867634949

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang