Vivo Lodge
- Kapasiteit: 25 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 12:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: R521, 26 Amersfort, Vivo, 0924, Limpopo
- Vanaf R1 100 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Vivo Lodge bied gerieflike oornag- en selfsorgverblyf in die hartjie van Vivo, met asemrowende uitsigte oor die Soutpansberg-bergreeks.
Gaste kan kies uit 11 goed ingerigte kamers, elk met 'n privaat ingang. Alle kamers is gemeubileer met knus beddens, sagte duvets, kraakvars linne, en sluit 'n mikrogolfoond, tee- en koffiemaakgeriewe, 'n yskassie en gratis WiFi in.
Die tuin-omgewing is ideaal om te ontspan, terwyl die gemeenskaplike swembad en braai-areas bydra tot die ontspanne atmosfeer. Staptoere, wynproe, restaurante en staproetes is almal naby, wat dit maklik maak om die area te verken. Met veilige parkeerplek op die perseel is gaste verseker van 'n rustige en gemaklike verblyf in Vivo.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
3.6/5
Vidian Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 1
Resensies 2
Op LekkeSlaap 6 maande
Ligging
- R521, 26 Amersfort, Vivo, 0924, Limpopo
- Gaste dink Vivo Lodge het ’n goeie ligging
- Kapasiteit: 25 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 12:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: R521, 26 Amersfort, Vivo, 0924, Limpopo
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang