Successfully reported
+22

Vlei Zijn Loop

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bokkraal, Groot Marico, 2835, Noordwes
  • Vanaf R720 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Vlei Zijn Loop is 'n ou meul wat in verblyf met slaapplek vir 2 gaste omskep is. Hierdie eenheid word omring met welige plantegroei en is op 'n plaas in Groot Marico.

Die eenheid het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort-oor-bad, toilet en 'n wasbak. Die slaapkamer en badkamer is op die boonste verdieping.

Die binnebraai is op die onderste verdieping waar die ou meul ook bewaar word. Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, tweeplaatgasstoof, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Daar is ook 'n klein kaggel en 'n binnebraai. Gaste kan maaltye by die etenstafel geniet.

Die houtdek het 'n uitsig oor die waterwiel en daar is ook 'n boma met braaigeriewe. Die kanale dra by tot 'n rustige atmosfeer.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort-oor-bad, Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
Swembad
Troeteldiere op versoek
Mooi uitsig
Volledige kombuis
Kaggel
Braai

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 5 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.2
Waarde vir geld
4.2
Diens
4.8
Veiligheid
5.0
Gaste se hoogtepunte
Riette R
Saam met lewensmaat
5.0
Sielsrus. Vlei Zijn Loop is 'n juweel wat weggesteek word diep in die bos. Wat 'n pragtige plek met alles wat jy nodig het. Die stilte van die natuur ...
Sien meer
Sep 2024
Debbie V
Saam met lewensmaat
4.8
Beautiful and serene. Loved our stay, peaceful and serene, and oh so beautiful, just what we needed to recharge our batteries. Access r...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Nov 2024
Amanda P
Saam met lewensmaat
4.6
Rustig, mooiste natuurskoon, 'n ware ontvlugting van die stad. Ons wegbreek was presies waarna ons gesoek het, en het gekry wat ons verwag het. Voedse...
Sien meer
Apr 2025
Stephan T
4.2
Afgesonder en vol karakter. Die huisie is vol karakter en is baie oulik omskep vir gasteverblyf. Die kombuis het alles wat mens nodig het. Die donkie ...
Sien meer
Mei 2025
Chantal K
Saam met lewensmaat
4.2
Groot oop vlaktes met 'n wonderlike plaas atmosfeer. Baie mooi plek, is goed toegerus.
Jun 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Amori Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 5

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • Bokkraal, Groot Marico, 2835, Noordwes
  • Gaste dink Vlei Zijn Loop het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 720
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 720
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 720
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 volwassenes
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bokkraal, Groot Marico, 2835, Noordwes
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA074774bb98df08214dc8063312e5d4a34a43a958fcb6f0b3acac24501787f784bfb6eefa90669c0d75cf01ada373652a380d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R720 per nag (plek vir 2) 5 5 1 5 Bokkraal Groot Marico 2835 Noordwes 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.811966217944 26.458333639181
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang