Successfully reported
+72

Cottage 1 @ Vleidam Guest Farm

  • Soos Gesien op Facebook
  • Kapasiteit: 5 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Farm Vleidam, Koringberg, 7312, Wes-Kaap
  • Vanaf R2 550 per nag, vir 5 mense

Beskrywing

Cottage 1 @ Vleidam Guest Farm bied selfsorgverblyf in 'n kothuis wat in die 1920's gebou is. Dit is op 'n werkende plaas 2 km van die dorp Koringberg af. Die kothuis spog met 'n rustige atmosfeer en is ver van die stad se gedruis.

Die kothuis het lugversorging en bied slaapplek aan 5 gaste. Dit beskik oor 2 slaapkamers. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Die tweede slaapkamer het 3 enkelbeddens en gaste gebruik die tweede slaapkamer met 'n bad, wasbak en toilet. Linne en handdoeke word voorsien.

Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stofie, oond, mikrogolf, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Daar is ook 'n toonbank met stoele. Die sitarea langsaan het rusbanke en 'n TV met DStv. Gratis WiFi is beskikbaar.

Buite is daar 'n groot stoep met sitplek, braaigeriewe en 'n uitsig oor die Swartlande. Gaste het toegang tot die gemeenskaplike tuine en swembad. Daar is ook landboutoere, voetslaan- en 4x4-roetes.

Die plaas het 'n paar dier- en voëlspesies op die perseel. Dit is 16 km van Moorreesburg, 23 km van Piketberg, en 118 km van Kaapstad Internasionale Lughawe af.

Kamer-opset

2 Slaapkamers 2 Badkamers

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

3

3 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Toilet

Badkamer

Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
TV
Lugversorging
Volledige kombuis
DStv
Kaggel
Braai

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 94 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Rochelle G
Besigheidsreis
5.0
Excellent. The place was beautiful. It was a business trip from Gauteng and the Western Cape. Peaceful, tranquil and just awesome.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sep 2025
Christa V
5.0
Het die plaasatmosfeer baie waardeer. Ja beslis. Sal graag weer wil gaan. Vars gebakte brood en sjerrie het die verwelkoming baie spesiaal gemaak.
Apr 2025
Sanmarie R
Gesin met klein kinders
5.0
Beste kinder vriendelike plaas wegbreek wat ons al beleef het. Wat 'n heerlike wegbreek.
Aug 2024
Annemie T
Saam met vriende
5.0
Amazing. Ons het baie lekker gebly. Die geriewe en ekstras was amazing. Daar was baie klein ekstras soos die varsgebakte brood en sherry wat gegee is....
Sien meer
Mrt 2024
Marcha L
Besigheidsreis
5.0
Veilig en skoon. Die plek was ongelooflik skoon en die broodjie was 'n welkome verrassing.
Feb 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Christine Geverifieer

Eiendomme 4

Resensies 105

Op LekkeSlaap 11 jaar

Ligging

  • Farm Vleidam, Koringberg, 7312, Wes-Kaap
  • Gaste dink Cottage 1 @ Vleidam Guest Farm het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 2 550
per nag, vir 5 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 550
per nag, vir 5 mense
Vanaf
R 2 550
per nag, vir 5 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 5 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Farm Vleidam, Koringberg, 7312, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAcFgKugCjhlrwrQsg1HJuIqoJHBcKDXCBg13rGPWUhUT7VsPVTg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 550 per nag, vir 5 mense 94 5 1 5 Farm Vleidam Koringberg 7312 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -33.031544070627 18.688100212672
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang