Voetjieshang
- 
            
            
                Kapasiteit: 16 persone
                                                        
                                            
12 volwassenes, 4 kinders - Alle ouderdomme is welkom
 - 
            
            
                Inkloktyd: 10:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 109 Waterkant Street, Still Bay West, 6674, Wes-Kaap
 - Vanaf R5 500 per nag (plek vir 16)
 
Beskrywing
            Geleë in die hartjie van Stilbaai-Wes, is Voetjieshang 'n vakansiehuis perfek vir 'n gesinsbyeenkoms of 'n groep vriende wat wil ontsnap aan die gewoel van die stadslewe.
Hierdie akkommodasie bied slaapplek vir tot 14 gaste en bestaan uit 6 slaapkamers, 5 badkamers en 'n gastetoilet. Drie van die slaapkamers is en suite, waarvan 2 met koninggrootte beddens gemeubileer is en die derde met 'n dubbelbed. Die vierde slaapkamer het 'n koninggrootte bed, die vyfde slaapkamer het 'n dubbelbed en 2 enkelbeddens, terwyl die sesde slaapkamer met 'n koningingrootte bed gemeubileer is. Die badkamers is toegerus met 'n bad, 'n stort, of albei.
Die kombuis is volledig toegerus met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskaste met vrieskaskompartemente, eetgerei en breekware, sowel as tee- en koffiemaakgeriewe. 'n Skottelgoedwasser, wasmasjien en tuimeldroër is beskikbaar in die aparte opwaskamer.
Die huis beskik ook oor 'n groot oopplan-leefarea met 'n eetkamertafel vir 12, 'n kroegarea, 'n TV-kamer en 'n buitepatio met meubels wat asemrowende uitsigte oor die see en rivier bied.
Op die boonste vlak is daar 'n tweede sitarea met 'n pooltafel en 'n pyltjiebord. 'n Ruim balkon op die boonste verdieping laat gaste toe om te ontspan en die natuurskoon te geniet. Afhangende van die weer, kan gaste 'n oordekte braai-area agter in die huis of 'n mobiele braai op die voorpatio gebruik.
Die huis is ideaal geleë net oorkant die pad van die strandmeer en naby die strand en hawe, waar vars vis gekoop kan word.
        
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
1 x Kinderbed vir 1
Stort, Bad, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Kinderbed vir 1
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Leefarea
2 x Kinderbed vir 1
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Badkamer
Toilet
Badkamer
Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- 109 Waterkant Street, Still Bay West, 6674, Wes-Kaap
 
- 
                                
                                    
                                
                                
                                                                            Kapasiteit: 16 persone
                                    
                                                                                                                                                                                                        
12 volwassenes, 4 kinders - Alle ouderdomme is welkom
 - 
                                
                                    
                                
                                
                                    Inkloktyd: 10:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 109 Waterkant Street, Still Bay West, 6674, Wes-Kaap
 
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang