Voetjieshang
- Soos Gesien op Instagram
- Kapasiteit: 9 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 73 Main Road, Yzerfontein, 7351, Wes-Kaap
- Vanaf R7 568 per nag, vir 9 mense
Beskrywing
Voetjieshang is 'n selfsorghuis oorkant die pad van die see in Yzerfontein. Die vakansiehuis is ook ideaal geleë naby 'n paar winkels en restaurante in die dorp.
Hierdie huis bied slaapplek vir 9 persone en bestaan uit 4 slaapkamers, 2 badkamers (slegs storte) en 'n gastetoilet. Die hoof- en tweede slaapkamer het elk 'n dubbelbed; die derde slaapkamer is gemeubileer met 3 enkelbeddens en die vierde kamer het 2 enkelbeddens. Die goed toegeruste oopplan-kombuis beskik oor die nodige toestelle vir die voorbereiding en kook van maaltye.
Die kombuis en leefarea lei na 'n patio met braaigeriewe, stoele, 'n sambreel en pragtige see-uitsigte. Die leefarea lei ook na 'n vermaaklikheidskamer met 'n groot binnenshuise braai-area, tafels en stoele, speletjies, kaarte en 'n pyltjiebord.
Onbeperkte WiFi is beskikbaar; gaste moet egter hul eie DStv-aanmeldbesonderhede saambring.
Parkeerplek van die straat af is beskikbaar vir motors. Die eiendom is ook die ideale basis vanwaar verskeie besienswaardighede rondom die dorp en in hierdie deel van die Weskus verken kan word.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
3 x Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Badkamer
Stort, Toilet
Badkamer
Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.7/5
Yzerfontein Geverifieer
Eiendomme 48
Resensies 376
Op LekkeSlaap 10 jaar
Ligging
- 73 Main Road, Yzerfontein, 7351, Wes-Kaap
- Gaste dink Voetjieshang het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 9 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 73 Main Road, Yzerfontein, 7351, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang