Vogel's Nest
-
Kapasiteit: 8 persone
4 volwassenes, 4 kinders - Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: 62 Park Street, Boesmansriviermond, 6190, Oos-Kaap
- Vanaf R1 500 per nag (plek vir 8)
Beskrywing
Vogel's Nest is 'n ruim A-raam selfsorghuis met slaapplek vir 6 gaste in Boesmansriviermond.
Dié dubbelverdiepinghuis beskik oor 3 slaapkamers, een op grondvloer en twee op die eerste verdieping. Die slaapkamer op onderste verdieping het 'n dubbelbed en 'n enkelbed. Een van die kamers op eerste verdieping het 'n koningingrootte-bed en 'n klein balkon en die derde slaapkamer het 3 enkelbeddens. Die kamers deel 'n badkamer met 'n bad. Daar is 'n buitelugstort agter die motorhuis waar gaste die sand kan afspoel.
Die kombuis is op die onderste verdieping en is toegerus met 'n stoof, oond, yskas en tee- en koffiemaakgeriewe. Daar is 'n etenstafel en 'n sitarea.
Boesmansriviermond bied verskeie doendinge soos stap, hengel, swem, kanovaart en besienswaardighede soos die Dias Cross-gedenkteken. Gaste kan ook na Kenton-on-Sea aan die anderkant van die rivier gaan of die Kariega Wildreservaat besoek.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
3 x Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Badkamer
Bad, Toilet
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.3/5
Riana Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 12
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- 62 Park Street, Boesmansriviermond, 6190, Oos-Kaap
- Gaste dink Vogel's Nest het ’n baie goeie ligging
-
Kapasiteit: 8 persone
4 volwassenes, 4 kinders - Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: 62 Park Street, Boesmansriviermond, 6190, Oos-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang