Successfully reported
+49

Volgenoeg Self Catering Cottage

  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Volgenoeg Farm, Volmoed, Oudtshoorn, 6625, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 000 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Volgenoeg Selfsorg is 12 km buite Oudtshoorn geleë.

Verblyf by Volgenoeg Farm word in 2 selfsorgeenhede gebied waarvan die een 'n kothuis is en die ander 'n selfsorg-gesinseenheid.

Die kothuis bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers, 2 badkamers en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die eerste slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die tweede en derde slaapkamers het elk 'n dubbelbed. Gaste deel die tweede badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak.

Die kombuis is met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, eetgerei en breekware toegerus. Die sitarea het 'n gemaklike sitkamerstel en 'n platskerm-TV teen die muur.

Volgenoeg Self-Catering Family Unit is 'n gerieflike eenheid vir 'n gesin en beskik oor 1 slaapkamer met 'n dubbelbed. Die eenheid het 'n badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die ander kamer vorm deel van die oopplan-leefarea en het ook 'n dubbelbed. Die kombuis is met tee- en koffiemaakgeriewe, 'n yskas-vrieskas, stoof, oond en 'n mikrogolfoond toegerus. Die eetarea het sitplek vir 4 gaste en daar is ook rusbanke en 'n TV. Die skuifdeur lei na 'n stoep met 'n onderdakbraai-area. Die swembad word met gaste in ander eenhede gedeel.

Albei eenhede bied toegang tot die swembad.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 21 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.8

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Deon Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 21

Op LekkeSlaap 5 jaar

Ligging

  • Volgenoeg Farm, Volmoed, Oudtshoorn, 6625, Wes-Kaap
  • Gaste dink Volgenoeg Self Catering Cottage het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 000
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 000
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 000
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Volgenoeg Farm, Volmoed, Oudtshoorn, 6625, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd0b312eb38f989fa4324ff5c50d338a3c999a525d8767f27696b9cdb56afab1edc867943edd6a0fbd1af2290293bf96934f4?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag, vir 2 mense 21 5 1 5 Volgenoeg Farm Volmoed 6625 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -33.632412923706 22.096428432459
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang