Successfully reported
+26

Suidersee Voelklip

Selfsorg
  • Soos Gesien op Instagram
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 14:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 289 2nd Street, Voelklip, 7200, Voëlklip, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
  • Vanaf R3 000 per nag, vir 10 mense

Beskrywing

Suidersee Voelklip bied die geleentheid vir 'n onvergeetlike vakansie in die Kaap se skilderagtige kusdorp Hermanus en is die ideale omgewing vir gaste om ontspanning te geniet, sowel as van die beste walviskykgeleenthede.

Die huis bied slaapplek vir tot 10 gaste en het 4 slaapkamers, 2 badkamers en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die eerste slaapkamer is toegerus met 'n koningingrootte-bed en die tweede en derde slaapkamer is elk toegerus met 'n dubbelbed. Die vierde slaapkamer is toegerus met 2 enkelbeddens. Die badkamers is toegerus met 'n stort, toilet en wasbak. Die gemeenskaplike area het 'n ekstra stapelbed vir 2 bykomende gaste.

Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg en bevat 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, skottelgoedwasser, eetgerei en breekware. Daar is ook 'n ontbyttoonbank met stoele, sowel as 'n eetkamertafel met sitplek vir 8 mense. Die kombuis maak oop na 'n patio waar gaste skemerkelkies en 'n braai kan geniet.

Die gemaklike sitarea rondom die kaggel skep die perfekte gesinsarea en lei na 'n knus hoekie met 'n platskerm-TV. Die leefarea lei na 'n groot balkon met oorgenoeg buitesitplek en 'n uitsig oor die see in die verte.

Gaste kan die vars seelug geniet en baie van die beste aktiwiteite en restaurante in Hermanus vanuit hierdie lieflike omgewing verken. Die pragtige kusdorp Hermanus kan enige tyd van die jaar deur besoekers waardeer word.

Kamer-opset

4 Slaapkamers 3 Badkamers

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Toilet

Badkamer

Stort, Toilet

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
Kaggel
Braai

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 5 resensies

Uitstekend

Netheid
4.4
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.6
Veiligheid
4.8

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Host Geverifieer

Eiendomme 100+

Resensies 772

Op LekkeSlaap 12 jaar

Ligging

  • 289 2nd Street, Voelklip, 7200, Voëlklip, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
  • Gaste dink Suidersee Voelklip het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 3 000
per nag, vir 10 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 3 000
per nag, vir 10 mense
Vanaf
R 3 000
per nag, vir 10 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 14:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 289 2nd Street, Voelklip, 7200, Voëlklip, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4090a7d69f82d337cb4001f682f16e924824ee77eb39e42de5ae7d6323384628cead94eebb6e27e1ab4e6ed6d17798221af1?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 000 per nag, vir 10 mense 5 5 1 5 289 2nd Street, Voelklip, 7200 Voëlklip 7200 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-14:00 10:00 -34.408952285658 19.297945355965

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang