Volksrust Guest House
- Kapasiteit: 16 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 29 Amajuba Street, Volksrust, 2470, Mpumalanga
- Vanaf R1 065 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Luukse en elegante verblyf in Volksrust.
Ons het ons deure in Januarie 2013 geopen en bied 8 individueel versierde en suite-kamers in 'n stil woonbuurt. Ons is presies oorkant die Volksrust Gholfklub geleë.
Ons warm kamers is toegerus met die volgende: kraakvars wit perkallinne, platskerm-televisies met jou eie DStv-dekodeerder, tee- en koffiemaakgeriewe en privaat ingange.
Gaste het toegang tot veilige parkeerplek agter 'n gemotoriseerde hek.
Ons vriendelike gasheer Daniel is altyd gereed om jou gemaklik te maak en jou tuis te laat voel.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.6/5
Morne Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 28
Op LekkeSlaap 12 jaar
Ligging
- 29 Amajuba Street, Volksrust, 2470, Mpumalanga
- Gaste dink Volksrust Guest House het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 16 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 29 Amajuba Street, Volksrust, 2470, Mpumalanga
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang