Volmoed
- Kapasiteit: 54 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Farm 11, R320, Hemel en Aarde, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
- Vanaf R1 632 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Volmoed bied rustige verblyf weggesteek in die Hemel-en-Aarde-vallei wat die toneel skep vir rustigheid net 13 km vanaf Hermanus.
Dié verblyf bied 'n verskeidenheid huise en kothuise wat elkeen selfsorg is en 2, 4 of 6 gaste kan akkommodeer. Daar is ook 2 huise wat elk 'n kapasiteit van 12 gaste het. Elke eenheid het sy eie badkamer met óf 'n stort óf 'n bad of albei.
Al die eenhede het 'n sitarea met gemaklike sitplek en 'n kaggel asook 'n kombuis wat volledig toegerus is met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware asook 'n etenstafel. Alle linne en badhanddoeke word voorsien behalwe in die Keurboom Bo- en Boekenhout Bo-gaste sal hul eie beddegoed en handdoeke moet saambring.
Elke eenheid het 'n patio met braaigeriewe. Volmoed bied ook 'n konferensielokaal, en 'n kapel wat vir troues en begrafnisse gebruik kan word.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Mathilda Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 32
Op LekkeSlaap 3 jaar
Ligging
- Farm 11, R320, Hemel en Aarde, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
- Gaste dink Volmoed het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 54 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Farm 11, R320, Hemel en Aarde, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang