Successfully reported
+12

Volo Wreck Accommodation

Selfsorg
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 8 North Street, Bushmans River, 6091, Oos-Kaap
  • Vanaf R1 700 per nag (plek vir 10)

Beskrywing

Volo Wreck Accommodation bied gerieflike selfsorgvakansieverblyf in die hartjie van Boesmansrivier. Dit is 'n wonderlike opsie vir 'n gesinswegbreek of 'n groep vriende wat op soek is na 'n ontsnapping uit die gewoel.

Hierdie eiendom bied gerieflike slaapplek vir altesaam 10 gaste op 'n slag en beskik oor 2 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed en beskik oor 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en die solderruimte het 2 dubbelbeddens en 2 enkelbeddens. 'n Bad is beskikbaar in die tweede badkamer.

Die oopplan-leefarea beskik oor 'n kombuis wat volledig toegerus is met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware asook 'n ontbyttoonbank met stoele. Vanuit hierdie kombuis lei 'n sitkamer met gemaklike sitplek en 'n TV met Netflix in die hoofslaapkamer en sitkamer. Dié spasie het ook 'n etenstafel waar gaste hul maaltye saam kan geniet. Toegang tot gratis WiFi is beskikbaar.

Boonop het hierdie huis 'n binnebraaikamer met nog 'n etenstafel en is 'n wonderlike vermaakplek vir gaste. Hierdie leefarea maak oop op 'n toegeboude houtdek met sitplek. Gaste kry veilige parkeerplek op die perseel.

Kamer-opset

2 Slaapkamers 1 Leefarea 2 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Leefarea

6

2 x Enkelbed / Driekwartbed

2 x Dubbelbed

Badkamer

Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
TV
Volledige kombuis
Wasmasjien
DStv
Braai

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 3 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.3
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.7
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Pat Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 3

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • 8 North Street, Bushmans River, 6091, Oos-Kaap
  • Gaste dink Volo Wreck Accommodation het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 700
per nag (plek vir 10)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 700
per nag (plek vir 10)
Vanaf
R 1 700
per nag (plek vir 10)
Bespreek
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 8 North Street, Bushmans River, 6091, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb5fd37f81bb8240dc92f86ec32487d1a1e4646b3b619dc28abf93506314fee1c05a92a1ccb3171d81181ff629f558d76d22c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 700 per nag (plek vir 10) 3 5 1 5 8 North Street Bushmans River 6091 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.67415289291 26.640382438848

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang