Successfully reported
+15

Voorbaai Holiday Home

Selfsorg
  • Soos Gesien op Facebook
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 35 Voorbaai Avenue, Klein Brak Rivier, 6503, Wes-Kaap
  • Vanaf R2 500 per nag (plek vir 8)

Beskrywing

Voorbaai Holiday Home bied selfsorgverblyf in Klein-Brakrivier, 'n bekoorlike kusdorpie in die Tuinroete. Die eiendom spog met lieflike uitsigte oor die omliggende bergreekse en is binne maklike bereik van die strand af.

Die huis bied slaapplek aan 8 gaste en beskik oor 4 slaapkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed, terwyl die tweede en derde slaapkamers albei met 'n dubbelbed ingerig is. Daar is 2 enkelbeddens beskikbaar in die vierde slaapkamer. Die kamers deel die gebruik van 2 aparte badkamers, elk met 'n bad en stort. Gaste word voorsien van linne en handdoeke.

Die kombuis is volledig toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond en wasmasjien. Dit lei na 'n ruim leefarea met 'n gemaklike sitarea en 'n TV. 'n Pooltafel is beskikbaar in 'n aparte vermaakarea wat na die eetkamer lei.

Buite die huis sal gaste 'n boma met braaigeriewe en betonbanke kry.

Kamer-opset

4 Slaapkamers 2 Badkamers

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
TV
Volledige kombuis
Braai

Ligging

  • 35 Voorbaai Avenue, Klein Brak Rivier, 6503, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 2 500
per nag (plek vir 8)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 500
per nag (plek vir 8)
Vanaf
R 2 500
per nag (plek vir 8)
Bespreek
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 35 Voorbaai Avenue, Klein Brak Rivier, 6503, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAfa1b0b5cb36a9780af05c3e315648aacfefaf9f7b5d5805911e7d78bfa2614a455ad0675197f5bcfa0766c836c466350626b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 500 per nag (plek vir 8) 35 Voorbaai Avenue Klein Brak Rivier 6503 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.0821729 22.1475624
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang