Successfully reported

Vooruitzicht

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 16 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Kaylinn J
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Aug 2025

Wonderlik. Baie oulike plekkie. Rustig en netjies. Pragtige uitsig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Chris
Vooruitzicht
Baie dankie, ons is bly julle het dit geniet.

Caroline K
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jun 2025

Awesomeness. Heerlik waarde vir geld.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hennie P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2025

Baie aangename kuier gewees. Dit was 'n aangename verblyf in 'n baie netjiese en skoon plek. Chris en Leatitia is uitsonderlike aangename en hulpvaardige gashere.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Chris
Vooruitzicht
Dankie. Tot weersiens.

Elsie M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2025

Die eienaars was baie vriendelik. Alles was netjies en skoon. Rustigheid vir jou siel, mens het die stilte nodig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Chris
Vooruitzicht
Baie dankie. Tot weersiens.

Marie-louise J
Kort verblyf
5.0
Mei 2025

Peaceful. It was exactly what the advert said. I loved my stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Chris
Vooruitzicht
Thank you. We are so glad that we could make a difference.

Carin M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2025

Pleasant and peaceful. It was short but I enjoyed the stay. I was really impressed with the accommodation and will definitely book again in the future.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Chris
Vooruitzicht
Thank you so much. We are glad you have enjoyed it. Till next time.

Yoke Hijbeek H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2025

Dit was uitstekend en laat jou welkom voel. Vir seker. Huislikheid, netheid, alles wat nodig is.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Chris
Vooruitzicht
Baie dankie.

Kimce E
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2025

The hosts were amazing. Welcoming, clean and tidy, everything still new.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Chris
Vooruitzicht
Thank you so much.

Hannetjie S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2025

Fantasties! Ons was baie vriendelik ontvang. Vootuitzicht is 'n moderne verblyf wat mens alles wat jy nodig het bied, van 'n binnebraai tot die mooiste sonsondergange. Sal Vootuitzicht hoogs aanbeveel en sal self weer hier tuisgaan!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Chris
Vooruitzicht
Baie dankie. Dit was ʼn plesier om julle as gaste te hê. Tot weersiens. Vooruitzicht

Mearl M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2025

Absoluut rustig en ontspannend. Baie dankie aan die eienaars van Vooruitzicht vir die warm, vriendelike ontvangs wat ons van hulle gekry het. Ons het ons twee aande verblyf terdeë geniet en kon nie genoeg kry van die uitsig vanuit die woonstel nie. Ons gaan definitief weer daardie woonstel bespreek en sal dit ook aanbeveel aan vriende en familie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Chris
Vooruitzicht
Baie dankie. Ons is bly dat julle dit geniet het.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Chris Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 16

Op LekkeSlaap 10 maande

Vanaf R1 350
R 1 350 R 878
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf R1 350
R 1 350 R 878
per nag (plek vir 2)
Vanaf R1 350
R 1 350 R 878
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 24 Trewwa Street, Perlemoen Bay, Gansbaai, 7220, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8270d86bce0a03b9c0e2f07d50742620b4dbc53b74b00db61f9ea41b2a0abfb074bf4d497bc2816636f950474d27d8b75dde?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 350 nouVanaf R878 per nag (plek vir 2) 16 5 1 5 24 Trewwa Street Perlemoen Bay 7220 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -34.573347146493 19.349665459506

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang