Vooruitzicht
Kry 35% af op alle besprekings wat 7 dae of minder voor jou verblyf gemaak word. Hierdie aanbod is altyd geldig.
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 24 Trewwa Street, Perlemoen Bay, Gansbaai, 7220, Wes-Kaap
-
Vanaf
R1 350R878 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Vooruitzicht is 'n selfsorgeenheid in Perlemoenbaai, Gansbaai wat langs die bekende Walvisroete geleë is. Hierdie ligging is ideaal vir gaste wat op soek is na 'n ontspanne toevlugsoord en bied walviskykgeleenthede waar gaste ook die natuurskoon kan geniet.
Dié sonkragaangedrewe woonstel het slaapplek vir 2 gaste en het 'n dubbelbed. Die badkamer het 'n stort, wasbak en 'n toilet. Linne en handdoeke word voorsien.
Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, elektriese stoofplaat, mikrogolfoond, broodrooster, basiese eetgerei, breekware, koffie- en teemaakgeriewe en 'n eiland met stoele toegerus. Die aangrensende sitarea het gemaklike sitplek en 'n ingeboude braai.
Hierdie bekoorlike eenheid bied pragtige uitsigte oor die see en die skilderagtige omgewing. Die strand is ongeveer 500 m ver en is ideaal vir staptogte. Tydens die walvisseisoen kan gaste direk vanaf die eenheid walviskyk. Gansbaai en die omliggende area bied 'n verskeidenheid aktiwiteite, soos visvang, swem, haaihokduik, 4x4- en staproetes.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Chris Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 1
Resensies 16
Op LekkeSlaap 10 maande
Ligging
- 24 Trewwa Street, Perlemoen Bay, Gansbaai, 7220, Wes-Kaap
- Gaste dink Vooruitzicht het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 24 Trewwa Street, Perlemoen Bay, Gansbaai, 7220, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang