Successfully reported

Vori-Klip Accommodation

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 205 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.8
Jackie D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Was regtig asemrowend! Baie mooi uitsig op die see. Was pragtig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Andre V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Was te kort. "Gem on the west coast.". Was meer as wat ons verwag het. Alles was so netjies en skoon. Die uitsig was perfek. Sal weer kom loer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Stephane D
1 nag
5.0
Sep 2025

Die uitsig was die mooiste ooit. Vori-klip is die mees ongelooflike plek om by te bly. Alles is so skoon en netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Leendert M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Stil en rustig by die see. Dit is 'n baie lekker plekkie by die see. Weg van alles en almal. Sal weer daar gaan bly. Jy kan jou familie saamvat.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Arjan D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Baie lekker gebly, alles was baie netjies en skoon asook gerieflik. Baie lekker gebly. Goeie waarde vir geld met uitstekende uitsig oor die see. Baie netjies en skoon. Baie dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Alex L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

5-ster in Hondeklipbaai. Ons het 3 nagte geslaap. Dis nou wat 'n mens noem 5-ster. Die plek kan nie skoner of netjieser wees nie. Dis perfek. Die eienaars is baie vriendelik, hulpvaardig en professioneel. En dan die hoogtepunt. Die ligging. Reg by die rotse. Die golwe slaan teen die rotse en dan spat die massas water so 20 meter in die lug in. Asemrowend. Alles is daar vir selfsorg en 'n heerlike binne vuurmaakplek om te braai. Hier is 'n regte koningsgrootte bed.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marius N
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2025

Sal dit ten sterkste aanbeveel en definitief waarde vir geld. Was tops, alles wat jy wil hê, uitstekende ligging met die beste seeuitsig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2025

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Charlet V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2025

Fantastiese rustige kuier langs die see. Wat 'n pragtige plek met 'n fantastiese see-uitsig! Die plek is uiters goed toegerus. Beveel hulle ten sterkste aan. Baie dankie, ons sien julle weer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elmarie V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2025

It was lovely. The ideal place to break away from the hustle and bustle.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Nicky Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 205

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
R 1 800
per nag, vir 4 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 800
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R 1 800
per nag, vir 4 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: 261 Wag Way, Hondeklip Bay, 8222, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAZlVTdi7mIFoOHhk3pglRdKe8WwCAYRaoL3gwoND4YtVYMVbC8C?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 800 per nag, vir 4 mense 205 5 1 5 261 Wag Way Hondeklip Bay 8222 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 11:00 -30.319449254517 17.272277767478

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang