Successfully reported
+21

Vrede @ Baydunes

Selfsorg
  • Kapasiteit: 7 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hannes Pienaar Street, Unit 23 Baydunes, Hartenbos, 632, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 800 per nag (plek vir 7)

Beskrywing

Vrede @ Baydunes is 'n knus vakansiehuis in die kusdorp Hartenbos, wat selfsorgverblyf bied. Hierdie eiendom is die ideale plek vir 'n onvergeetlike vakansie saam met familie en vriende.

Die huis bied slaapplek vir tot 7 gaste en bestaan uit 3 slaapkamers, 2 badkamers en 'n gastetoilet. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n koninggrootte-bed, en die en suite-badkamer is toegerus met 'n stort, wasbak en toilet. Die tweede slaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed, terwyl die derde slaapkamer 3 enkelbeddens bevat. Hierdie twee slaapkamers deel 'n badkamer met 'n bad, stort, wasbak en toilet. Alle linne en badhanddoeke word voorsien; gaste word egter aangeraai om hul eie strandhanddoeke saam te bring.

Die ruim oopplan-leefarea beskik oor 'n volledig toegeruste kombuis met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, elektriese oond, mikrogolfoond, lugbraaier, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe. Vir ekstra gerief is 'n skottelgoedwasser en wasmasjien ook beskikbaar. Aangrensend aan die kombuis sluit die sitkamer 'n etenstafel met tien sitplekke in waar gaste saam maaltye kan geniet, ruim gemaklike sitplek, 'n slim-TV met Netflix-stroming, 'n volledige reeks DStv-kanale en gratis WiFi-toegang.

Buite kan gaste 'n onderdak-patio met braaigeriewe geniet, sowel as veilige parkering. Die eiendom is toegerus met 'n omsetterstelsel en sonpanele, wat 'n ononderbroke kragtoevoer tydens u verblyf verseker.

'n Bykomende skoonmaakfooi word gehef vir besprekings van 5 dae of minder en sal per kwotasie bevestig word.

Kamer-opset

3 Slaapkamers 3 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

3

3 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Badkamer

Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
TV
Volledige kombuis
Wasmasjien
DStv
Stroomdienste
Braai
Voorsiening vir beurtkrag

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 1 resensie

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

5/5

Helena Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 2

Resensies 1

Op LekkeSlaap 7 maande

Ligging

  • Hannes Pienaar Street, Unit 23 Baydunes, Hartenbos, 632, Wes-Kaap
  • Gaste dink Vrede @ Baydunes het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 800
per nag (plek vir 7)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 800
per nag (plek vir 7)
Vanaf
R 1 800
per nag (plek vir 7)
Bespreek
  • Kapasiteit: 7 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hannes Pienaar Street, Unit 23 Baydunes, Hartenbos, 632, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf909650e8a35a04bb7d14133fcf57c26a0dcfe4a68a10d22ef2bfee4c796b85c15715f03bafb823443838590f027f7c0569d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 800 per nag (plek vir 7) 1 5 1 5 Hannes Pienaar Street Unit 23 Baydunes 632 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -34.141940749473 22.109759879762

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang