Vrede Gastehuis
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 138 Van Rensburg Street, Vosburg, 8780, Noord-Kaap
- Vanaf R800 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Vrede Gastehuis bied gemaklike verblyf op die eienaar se eiendom in die klein Bo-Karoo-dorpie Vosburg. Dit is ideaal vir vakansiegangers wat oornagverblyf soek, of sakereisigers wat op soek is na 'n gerieflike tuisbasis tydens hul besoek.
Gaste het 'n keuse tussen 2 pragtig ingerigte slaapkamers, elk met skuifdeure wat na buite oopmaak, lugversorging en 'n en suite-badkamer. Daarbenewens sluit die eenhede gemaklike beddens, kwaliteit linne en badhanddoeke, ekstra sitplek en tee- en koffiemaakgeriewe in. Toegang tot WiFi is beskikbaar.
Die eiendom spog met 'n gemeenskaplike onderdak-patio met 'n braai en 'n buite-eetarea, en gaste kan 'n entjie deur die tuin vol inheemse plante stap. Veilige parkering is op die perseel beskikbaar. Plaaslike geriewe soos winkels en restaurante is naby. Britstown is ongeveer 62 km weg, terwyl Carnarvon ongeveer 88 km weg is.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.5/5
Christine Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 1
Resensies 3
Op LekkeSlaap 1 maand
Ligging
- 138 Van Rensburg Street, Vosburg, 8780, Noord-Kaap
- Gaste dink Vrede Gastehuis het ’n baie goeie ligging
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 138 Van Rensburg Street, Vosburg, 8780, Noord-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang