Successfully reported

Vrede Hotel

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 61 resensies

Baie goed

Netheid
4.7
Ligging
3.9
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.6
Veiligheid
4.5
Stoffel B
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jun 2025

Gemaklik, luuks, voortreflik en heerlike kos. Dit was voortreflike verblyf met die vriendelikste staf en uitmuntende diens.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Anastasia
Vrede Hotel
Beste Stoffel, Baie dankie vir die resensie! Dit was heerlik om die groep te akkommodereer en hoop jou vrou het haar verjaarsdag geniet saam met ons. Ons hoop om die groep weer te akkommodereer in die toekoms. Vriendelike groete, Anastasia en die Vrede Hotel Span

Marinus D
1 nag Besigheidsreis
5.0
Mrt 2025

Baie netjies en goed toegerus. Sal Vrede Hotel definitief aanbeveel. Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Anastasia
Vrede Hotel
Beste Zander, Baie dankie vir die resensie, ons hoop om u spoedig weer te akkommodeer. Vriendelike groete, Anastasia en die Vrede Hotel Span

Shenley C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

An oasis for a weary traveller. It was truly a happy surprise. The little town of Vrede was not in a good state, but this hotel was an oasis in the middle of town. We were taken into secure parking behind the hotel. Before we even arrived, we felt welcomed as the owner had phoned us to say that we had been upgraded and they were looking forward to seeing us. We got to our room, and they had left the sweetest welcome basket. The beds were really comfortable and we enjoyed two good nights' rest. The nights were surprisingly quiet considering it was in the middle of a town. We woke up to just the sound of birds singing (quite lovely for a place on the main road of the town). During the day there was the normal bustle of town but nothing too noisy. Breakfast was so good. A decent menu for the hot breakfast and such a good choice with cereals and cut-up fruit and real filter coffee. The dinners (that were for our own account) were very good. Try the pizza - and they seem to do a roaring trade in take-away pizza which is a good sign! All the people we met, including the town doctor, pharmacist and police, were absolutely lovely. I would go back again just to be part of the people in the town and to stay at the hotel again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Anastasia
Vrede Hotel
Dear Mr & Mrs C, Thank you for your amazing review. I have passed it on to our team at the hotel as well as to our local community forum. It was an absolute pleasure accommodating you and thank you for taking an interest in our town and its history. We hope to be able to accommodate you again in the near future. Kind regards, Anastasia & the Vrede Hotel Team

Mncedisi Z
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Mrt 2025

Fantastic. I really enjoyed my stay there; the food and the place were neat.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0
Anastasia
Vrede Hotel
Good day, Thank you for taking the time to review us! We are glad that you enjoyed your stay and hope to accommodate you again in the near future. Kind regards, The Vrede Hotel Team

Johan V
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Feb 2025

'n Goed georganiseerde plattelandse hotel! 'n Heerlike verrassing! Ja, alles was goed!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0
Anastasia
Vrede Hotel
Beste Johan, Baie dankie dat u die tyd geneem het om 'n resensie te skryf. Dankie vir die mooi woorde, ons streef om aan te hou ons gaste verras op die beste moontlike manier! Sien uit om u weer te akkommodeer. Vriendelike groete Anastasia en die Vrede Hotel span

Anonieme gas
1 nag Saam met lewensmaat
4.0
Apr 2025

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Makubetse S
1 nag Saam met vriende
2.8
Sep 2025

Restful and laid back. Great place to stay in.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
2.0
Diens
2.0
Ligging
2.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Sanet B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

'n Ompad deur Vrede oppad Umhlanga toe. In die middel van nerens en te midde van chaos op die paaie tydens die September 2024 sneeu moes ons inderhaas 'n slaapplekkie kry omdat ons nie deur Harrismith kon ry nie. Hierdie juweelhotel kon ons akkommodeer en ons is beslis nie spyt oor die onvoorsiene ompad wat ons na Vrede toe gebring het nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Anastasia
Vrede Hotel
Beste Sanet, Baie dankie vir jou positiewe resensie. Ons is bly dat ons vir julle 'n "safe haven" kon aanbied tydens die ongewone weer omstandighede, en hoop julle het die "extended roadtrip" geniet. Ons hoop om julle weer binnekort te kan akkommodeer. Vriendelike groete, Die Vrede Hotel Span

Bill L
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2024

Warm en ontspanne. Ons het heerlik in die 'oubwereldse hotelletjie gebly! Dis net die water wat na olie ruik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Anastasia
Vrede Hotel
Beste Karine, Baie dankie dat jy die tyd geneem het om vir ons 'n resensie te skryf. Ons hoop om jou en jou gesin weer in die nabye toekoms te akkommodeer! Vriendelike groete, Anastasia en die Vrede Hotel Span.

Otto V
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Mrt 2024

Enjoyable and very satisfactory. We attended a family function in Vrede Hotel, which was very well organised and presented. Therefore the location was ideal. We enjoyed our stay as we were well catered for.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Anastasia
Vrede Hotel
Dear Otto, Thank you for taking the time to review our hotel and services, and thank you for your positive feedback. We hope to be able to accommodate you again in the near future. Kind regards, Anastasia & the Vrede Hotel Team

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Anastasia Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 61

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
R 1 500
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 500
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 500
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 52 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 53 Kerk Street, Vrede, 9835, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGQ1ODYwOTI0LWI3NmQtNDZhZS1hMjI0LTVlNjUyMmY0N2Q2Nw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag, vir 2 mense 61 5 1 5 53 Kerk Street Vrede 9835 Vrystaat 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -27.427618613265 29.161279499531
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang