Successfully reported

Vredelust Cottages

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 11 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.9
Marietjie N
Kort verblyf
5.0
Mei 2025

Baie veilig gevoel. Alles en nog meer wat mens nodig het. Verblyf was baie lekker. Rustig en veilig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Martie P
Lang verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2024

Netjies en alles wat nodig is om dit te geniet. Ons het lekker gebly en sal dit beslis aanbeveel vir almal.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hanlie I
Kort verblyf
4.6
Sep 2025

Pleasant. As a guesthouse owner myself, I had a very pleasant stay, very quiet and secure. The unit was exceptionally neat and clean. Staff were very helpful and friendly.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gaynor W
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Aug 2025

Breathtaking. My husband and I enjoyed our stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nicoléne S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2022

Gerieflik, skoon en netjies. Ons is vriendelik ontvang en het dadelik tuis gevoel. Die eenheid was skoon en netjies en smaakvol gemeubileer. Die stortgordyn is effens kort en water het oor die hele vloer geloop, wat die stortmat deurweek het en effens onaangenaam was. Die wifi was aan en af, maar ons verstaan dit is te wyte aan die baie kragonderbrekings. Ons sal beslis weer by Vredelust Cottage oornag. Dankie!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johann C
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2018

Netjies en gerieflik. Ligging is ideaal. Skoon en netjies. Stukkie tuin baie lekker.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rikus M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2018

Die akkommodasie was puik! Pragtige en baie gerieflike akkommodasie in stil en rustige omgewing. Kan net ontspan! Is baie sentraal geleë en ook maklik bereikbaar van lughawe en N1-snelweg.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Irmgard F
1 nag Saam met vriende
5.0
Mrt 2018

Die beste ooit. Gerieflik en veilig. Veilig en prakties. Uitstekende verblyf.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jutie J
Kort verblyf Gesin met tieners
4.8
Okt 2018

Ons het heerlik gebly. Sal beslis weer by Vredelust Cottage tuisgaan in die toekoms.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Gerhard S
Kort verblyf Gesin met tieners
4.8
Jan 2018

Lekker sentrale en veilige plek om oor te slaap, sonder onnodige fieterjasies. Ons het die vier dae by Vredelust geniet. Al die fasiliteite wat mens kan nodig kry, was byderhand. Veilig en sentraal geleë. Baie netjies en skoon. Omdat dit baie warm was (einde Januarie) het ons baie warm gekry in die slaapkamers. Lugversorgers sou welkom gewees het. Oor die algemeen baie tevrede.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Vida Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 11

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
R 1 000
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 000
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 000
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 14 Keerweder Street, Vredelust, Bellville, 7530, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb66b8754158840bf0750a1f244b5650b3bb9a492b0dd648eaa43196759fd2d3353d49f9f7a8dbfea994267e5243174cc4d28?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag (plek vir 2) 11 5 1 5 14 Keerweder Street Vredelust 7530 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -33.90026 18.6119999

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang