Successfully reported
+14

Vredenheim Guesthouse - Poppelien

  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R310, Vredenheim Farm, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
  • Vanaf R2 200 per nag, vir 4 mense

Beskrywing

Vredenheim Guesthouse - Poppelien bied 2 bekoorlike eenhede op 'n wyn- en wildlandgoed in privaat besit, 7 km vanaf Stellenbosch. Ideaal vir 'n paartjie wat op soek is na 'n gerieflike wegbreek naby verskeie besienswaardighede in die Kaapse Wynlande.

M'Lord is 'n knus gaste-eenheid met 'n dubbel- en 2 enkelbeddens. Die eenheid het 'n badkamer met 'n toilet, wasbak en stort. Dit het ook 'n sitkamer met 'n TV met Netflix en WiFi. Die kothuis het 'n yskas, ketel, mikrogolfoond, gasstoof met 'n elektriese oond, potte, 'n pan, toebehore, breekware en eetgerei asook 'n 4-sitplek eetkamertafel. 'n Wasbak aan die agterkant van die eenheid is beskikbaar indien gaste iets moet was. Daar is 'n buitebraai-area met 'n asemrowende uitsig.

Die landgoed bied ook wynproe volgens reëling, en daar is veilige parkeerplek vir 1 voertuig beskikbaar.

Vredenheim Guesthouse is naby ander wingerde en wynproe-plekke, winkels, restaurante en ander geriewe.

Kamer-opset

2 Slaapkamers 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
TV
Lugversorging
Volledige kombuis

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 64 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.6
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Gerrie B
5.0
Great stay. Great location and everything you need for a short stay. Clean and neat too. Will be back.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jun 2025
Magaretha S
5.0
Ons het regtig baie lekker gebly. Die wooneenheid is baie prakties ingerig en gemaklik. Ons was 3 volwassenes wat daar gebly het. Die ontvangs was har...
Sien meer
Jun 2025
Thea P
Saam met lewensmaat
5.0
Eenvoudig perfek. Dit is skoon, die bed was perfek vir 'n goeie rus na die troue. Ons was beïndruk met die omgewing. Ek sal dit aanbeveel vir enige vo...
Sien meer
Mei 2025
Elrika V
5.0
Die plek is baie skoon en pragtig uitgelê. Dis rustig en die gasvryheid is puik. Baie rustige netjiese verblyf. Uitsonderlik!
Mei 2025
Angela V
Gesin met tieners
5.0
Peaceful, clean, wonderful view. It was a wonderful stay and customer service was very helpful. The horses next to the guesthouse were ...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Apr 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Mari Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 64

Op LekkeSlaap 9 jaar

Ligging

  • R310, Vredenheim Farm, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
  • Gaste dink Vredenheim Guesthouse - Poppelien het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 2 200
per nag, vir 4 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 200
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R 2 200
per nag, vir 4 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R310, Vredenheim Farm, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAdNhYonVDeixhxAcTQR7cbPFcDGEBuBMCm2tzhfBEXb0odA5rM6?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 200 per nag, vir 4 mense 64 5 1 5 R310 Vredenheim Farm 7600 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -33.960973 18.807414
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang