Successfully reported
+39

Vredenhof Cottages

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Vredenhof Farm, Agterkliphoogte, Robertson, 6705, Wes-Kaap
  • Vanaf R600 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Vredenhof Cottages is in Robertson, 'n dorp in die Wes-Kaap, bekend as die vallei van wyn en rose, in die hartjie van die wynroete geleë. Die area is bekend vir sy staproetes, wynlandgoedere en valskermspring. 'n Perfekte wegbreek vir diegene wat wil wegkom van die bruisende stadslewe.

Verblyf bestaan uit 3 eenhede wat Kraalbos, Gwarriebos en Renosterbos insluit, almal geskik om 4 gaste in elk te akkommodeer. Al die eenhede het 2 slaapkamers en is toegerus met gemaklike beddens, 'n warm buitestort, linne en handdoeke, eetarea, leefarea en 'n volledig toegeruste kombuis.

Geriewe op die perseel sluit braai-areas, 'n plaasdam waar kinders kan baljaar en visvang, informele bergfietsroetes, troeteldiere volgens reëling en veilige parkeerplek in.

Robertson bied 'n gesonde verskeidenheid restaurante, koffiewinkels, breë strate en verskeie ander eenvoudige besienswaardighede.
.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
Troeteldiere op versoek

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 44 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
4.3
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.5
Veiligheid
4.7
Gaste se hoogtepunte
Aashim B
Saam met lewensmaat
5.0
Fantastic, peaceful, beautiful environment and scenery. Beautiful place, so peaceful, the location is perfect, definitely a must-visit ...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Feb 2025
Marlie V
Saam met lewensmaat
5.0
Very good stay. We really enjoyed our stay. It was very scenic and quiet. We were quite shocked that the cottages weren't fully booked ...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Des 2024
Quinton V
Gesin met klein kinders
5.0
Beste ligging, beste atmosfeer! Beste ooit! Beveel dit aan vir families met diere en kinders.
Mrt 2024
Elizabeth R
Saam met vriende
4.8
Ons het lekker ontspan en Alinde was baie behulpsaam en vriendelik. Ja, ek het. Dis heerlik stil en ons honde kon vryelik rondbeweeg.
Feb 2025
Anne-micke W
Saam met lewensmaat
4.4
Ontspannend. Afgeleë. Rustig. Lieflik. Ongelooflik baie lekker gebly. Dit is beslis nodig gewees en sal ek dit hoogs aanbeveel vir mense wat wil ontsn...
Sien meer
Jul 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Alinda Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 44

Op LekkeSlaap 11 jaar

Ligging

  • Vredenhof Farm, Agterkliphoogte, Robertson, 6705, Wes-Kaap
  • Gaste dink Vredenhof Cottages het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 600
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 600
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 600
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Vredenhof Farm, Agterkliphoogte, Robertson, 6705, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDZiNjk2OTJiLWIyMzAtNGJhZS1hNGI2LWZkZmMwM2E0ZmY3ZA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R600 per nag, vir 2 mense 44 5 1 5 Vredenhof Farm Agterkliphoogte 6705 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -33.953821142771 19.669834199736
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang