Successfully reported
+30

VredenRust

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 32 Kokerboom Street, Kathu, 8446, Noord-Kaap
  • Vanaf R950 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

VredenRust bied gaste gerieflik gemeubileerde kamers in Kathu.

Verblyf beskik oor 3 kamers wat geskik is om tot 8 gaste te akkommodeer. Alle kamers is gemeubileer met gemaklike beddens, 'n en suite-badkamer, lugversorging, 'n yskassie en 'n mikrogolfoond.

'n Gemeenskaplike swembad, braaigeriewe en parkeerplek is beskikbaar.

Daar is 16 kameras en elektriese heinings op die perseel.

VredenRust is 500 m vanaf die Lenmed-hospitaal, 1,5 km vanaf die Sishen Gholf- en Buiteklub, en 2,3 km vanaf die Kathu Village Mall.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 144 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.7
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Christoffel L
Saam met lewensmaat
5.0
Uitstaande. Baie lekker gebly, mooi skoon en gerieflik.
Sep 2025
Teresa B
Saam met vriende
5.0
Dit was ideaal en baie skoon en die gasvrou was baie vriendelik. Die verblyf was baie netjies en skoon en ideaal vir 'n groep van 4 volwassenes. Dis s...
Sien meer
Aug 2025
Rudolf B
Saam met lewensmaat
5.0
Dit was skoon en netjies. Sien sterre.
Aug 2025
Elna R
Saam met lewensmaat
5.0
Rustig. Ja, en vriendelike ontvangs.
Aug 2025
Riaan J
Saam met vriende
5.0
Baie lekker gebly, goeie diens. Netjies en skoon, veilig.
Jul 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Lizelle Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 204

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • 32 Kokerboom Street, Kathu, 8446, Noord-Kaap
  • Gaste dink VredenRust het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 950
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 950
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 950
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 32 Kokerboom Street, Kathu, 8446, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1ed798443cbea863ad9c599b3a5eb1a0597358c2f0e46b079bf29c8e1d51b87716c66bb0fbcac44268bb94aa144ab91ee7e5?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950 per nag, vir 2 mense 144 5 1 5 32 Kokerboom Street Kathu 8446 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -27.698013607397 23.052182795021
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang